Afrikaans

Collection by Maroldia Seas

73 
Pins
Maroldia Seas
Create printed circuit boards with dominoes , Primary Education, Kids Education, Education Quotes, Preschool Learning, Student Learning, Learn Dutch, Dutch Language, Joelle, School Posters

Gratis Download Kleurenklok

Klokkijken is lastig voor een beelddenker. Hij heeft geen goed gevoel van oriëntatie in de tijd. Tijd en volgorde zegt een beelddenker niets. Maar hoe leer je hem dan wel klokkijken?

Verduidelijkende posters: meer dan/ gelijk aan/ minder dan - Juf Anja Preschool Math, Math Classroom, Kindergarten Math, Teaching Math, Primary Maths, Primary School, Elementary Schools, School Lessons, School Hacks

Verduidelijkende posters: meer dan/ gelijk aan/ minder dan - Juf Anja

Deze posters geven inzicht in de rekenkundige begrippen: meer dan/ minder dan en gelijk aan. De posters laten visueel zien welk teken bij welk begrip hoort

letter poster over de letters b en d Clearly reversing these two letters is an international problem! Preschool Learning Activities, Letter Activities, Preschool Worksheets, Teaching Kids, Grade R Worksheets, Free Printable Alphabet Worksheets, Quotes Dream, Life Quotes Love, Speech Language Therapy

Onderwijs en zo voort ........

De onderwijswereld barst van de ideeën. Ook op internet. Ik zoek dagelijks de leukste en beste ideeën voor je uit.

Besitlike Voornaamwoorde Colourful high quality posters making learning more fun! Also great for enhancing the learning environment. Available in Afrikaans only Grade R Worksheets, School Worksheets, Quotes Dream, Life Quotes Love, Robert Kiyosaki, Napoleon Hill, Learning Activities, Teaching Resources, Tony Robbins

Besitlike Voornaamwoorde

Besitlike Voornaamwoorde Colourful high quality posters making learning more fun! Also great for enhancing the learning environment. Available in Afrikaans only

KraftiMama Afrikaans Werksblaaie Verniet, Free Printables, S Preschool Learning Activities, Free Preschool, Preschool Worksheets, Infant Activities, Worksheets For Grade 3, Alphabet For Kids, Afrikaans, Kids Education, School Projects

S Werksblaaie Son en Slak- Hersiende Font • KraftiMama

Ek het uiteindelik die regte font gevind, hoera! Jammer om weer die werksblaaie te verander, maar die wat dit reeds uitgedruk het moet nie kommer nie, die voriges is steeds reg, daar was net toekomstige probleme met van die letters wat nou hersien is en vervang gaan word, maar die wat reeds gedoen is, is […]

Hiermee E- I se Werksblaaie en Kleimatte. Soos gewoonlik onthou dat die Werksblaaie te klein is vir kleuters wat eerder op die gelamineerde Kleimatte moet skryf met witbord merkers. Die Werksblaaie is geskik vir Graad 1 en op. (Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool … … Continue reading → Teaching Activities, Infant Activities, Teaching Tips, Classroom Activities, Quotes Dream, Life Quotes Love, Quotes Quotes, Wisdom Quotes, Grade R Worksheets

Afrikaans Alfabet F-I Werksblaadjies en Kleimatte • KraftiMama

Hiermee E- I se Werksblaaie en Kleimatte. Soos gewoonlik onthou dat die Werksblaaie te klein is vir kleuters wat eerder op die gelamineerde Kleimatte moet skryf met witbord merkers. Die Werksblaaie is geskik vir Graad 1 en op. (Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool […]

KraftiMama, Free Printables, Afrikaans Alfabet, U vir Uil Preschool Learning Activities, Free Preschool, Preschool Worksheets, Infant Activities, Grade R Worksheets, Teaching Letter Recognition, Teaching Posters, Alphabet For Kids, Disney Coloring Pages

U vir Uil Werkskaart en Kleimat • KraftiMama

Hiermee U vir Uil. Hierdie is nie vir my ideaal nie aangesien die U in uil eintlik meer ‘n ui klank is en daarom gee ek ook bus wat meer foneties korrek is. Kliek hier om direk te gaan na bus. (Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool nie, gebruik […]

KraftiMama, Free Printables, Afrikaans Alfabet, C vir Coke

C Hersiende Afdrukke- Afrikaans Alfabet Verniet! • KraftiMama

Hiermee soos belowe die hersiende weergawe van C. C se klank word eintlik oorwegend soos die klank van K uitgespreek alhoewel dit nie die letter se naam is nie so ons sal gaan met C- Coke en dis sal die kind ook C lees as K. Later wanneer die grondfase vasgestel is en klein lesertjies […]

X, Y en Z Kleimatte en Werkskaarte - KraftiMama

X, Y en Z Kleimatte en Werkskaarte • KraftiMama

Uiteindelik die res van die reeks. Jammer ek hoor een of twee van die links is gebreek, ek maak dit reg sodra ek kan, binne die volgende week behoort ek ook al die ou fonts te vervang het en al die links na elke letter afsonderlik opgedateer het. Geniet! (Let wel, net die kleimatte is […]

Afrikaans Alfabet A en B werkskaarte Grade R Worksheets, Printable Preschool Worksheets, Preschool Learning Activities, Alphabet Worksheets, Free Preschool, Preschool Activities, Teaching The Alphabet, Alphabet For Kids, Printable Alphabet Letters

Afrikaans Alfabet A en B werkskaarte • KraftiMama

Sorry folks, unless you want to teach your kids the Alphabet in Afrikaans, this one’s not for you. I’ll do the English alphabet some time or another, just bear with me OK! So hierdie een is spesiaal vir ons Afrikaners, yay! Ek het oral gesoek vir Afrikaanse uitdrukke en dit is moeilik bekombaar as jy […]