’n Gesinsvakansie by ’n wild-lodge | Maroela Media
Is jy raadop oor kindervriendelike vakansie-idees waarmee die jongspan gelukkig gaan wees of smag jy na ’n safari-ervaring saam met jou gesin? Hier is sewe kindervriendelike wild-lodges reg oor Suid-Afrika.
Wanneer laas het jy in ʼn wingerd wakker geword? | Maroela Media
Soggens, wanneer die son kopuitsteek bo die growwe Bolandse berge, drink ons boeretroos en eet beskuit op die houtdek. By die minuut word die buitelyne van die Helderberg al hoe duideliker. Swerms swaeltjies swiep deur die lug. Skrophoendertjies woel tussen die rose. ‘n Werfvark snork in ‘n kampie langsaan.
Wildtuinprentjies en -lekkertes | Maroela Media
Deesdae is dit ons wonderlike voorreg om so dan en wan lang draaie in die Krugerwildtuin te gaan maak.
Ontspan by dié openbare swemplekke | Maroela Media
Die somer het nou behoorlik begin vlam vat en wie wil nou nié na ’n lang, warm werksdag of op ’n soel Saterdag of Sondag ’n bietjie afkoel in die water nie?
Op reis deur Europa: Akro Korinte, stad van ʼn vroeë kerk | Maroela Media
"Ons stap deur die skoon strate. In die parkie sit ouerige mans en kuier. By die laerskool marsjeer kinders op die maat van marsmusiek. Oupas wag vir hulle kleinkinders se skool om uit te kom. ʼn Rustige, normale lewe..." skryf Thomas Dreyer.
Carina Stander: ʼn Hartlike uitstappie in Harties | Maroela Media
Vandag klim ek en Ma in die kabelkar om die ou wêreld van bo te bekyk – nes die aasvoëls... skryf Carina Stander.
Ses Haaie in ʼn hok vol Jaguares | Maroela Media
As ek ooit gewonder het hoe dit voel om my eie stem te hoor eggo in ʼn stadion wanneer ek alleen skree, was dit die dag wat ek dit kon ervaar, skryf Marianne Styan.
Op reis deur Egipte: Thebes – Waar die konings rus | Maroela Media
Die gids beduie en ons voel aan die binnekant. Dit is seepglad afgewerk. Op die buitekant is die koning se naam in hiërogliewe. Dit is asof ons 2000 jaar terug in tyd is.
Op reis deur Egipte: Aswan – ʼn Verlate toeristestad | Maroela Media
Die mooi van Aswan is die Nylrivier met die falloukas en motorbote wat heeldag heen en weer vaar. ʼn Mens kan jou maklik indink hoe dit 50 jaar gelede hier moes gewees het. Baie min het verander... skryf Thomas Dreyer.
Wonderlike Wildernis | Maroela Media
Vir 48 uur kuier ons net met mekaar en hierdie keer is ons plek van ontvlugting ’n ware sprokie, skryf Carina Stander.
Op reis deur Egipte: Olifanteiland | Maroela Media
Thomas en Retha Dreyer besoek Olifanteiland. Op die eiland is geen paaie nie en geen voertuie of motorfietse nie, net kinderfietse.
Vier vrouwees met dié dameswegbreke in die Overberg | Maroela Media
Daar is iets besonders aan vriendinne wat saam reis. Daar word luidkeels geskerts, geklets, kiekies geneem en onvergeetlike herinneringe in die geheue-plakboeke gebêre. Hier is 'n paar idees vir só lekker wegbreek.
Hoop vir Namib se laaste wilde perde | Maroela Media
Die oorsprong van die Namib se wilde perde is onbekend, maar daar is verskeie teorieë oor die perde se herkoms.