Gedig: Ken jy die see… | Maroela Media
Ken jy die see, Meneer, ken jy die see? Hy lyk nou soos jou voorstoep blinkgeskuur en kalm soos min dinge hier benee, maar hy’s gevaarliker as vlam of vuur... Uys Krige se gedig, "Ken jy die see?"
Gedig: Op die berg | Maroela Media
Op die berg IL de Villiers (1936 – 2009) Ek was weer in die Kaap en op teen die berg in ʼn hokkie van glas wat hoog hang aan ʼn draad oor rotsige punte waar bokke met draaihorings staan, en gekyk oor die baai en gesien hoe stil kom die aand, hoe ʼn mistigheid styg uit die see, ʼn waas in die bog van die berg waar liggies in strepe aangaan, oranje soos huise wat brand teen die skuinste, en ek het gewens dit bly aand, net aand, net die aand, net die bruinblou aand, en nooit nag nie.
Woord: takseer | Maroela Media
Taaltoffie ondersoek die woord "takseer"
Woord: kuierkoop | Maroela Media
Taaltoffie ondersoek die woord "kuierkoop"
Taalgebruik: aanmerking, opmerking | Maroela Media
Opmerking of aanmerking? Taaltoffie stel ondersoek in
Gedig: heimat-vers vir my lovely | Maroela Media
Een van die mooiste liefdesgedigte - "heimat-vers vir my lovely" deur Theunis Engelbrecht
Gedig: Uit Maart, April | Maroela Media
Petra Müller se "reënroeplied"