The Ultimate Summer Couples Bucket List! Yay :)

The Ultimate Summer Couples Bucket List

This is a cute idea for couples. Think I'll make up my own for my Anniversary Bucket List summer next year! Want some fun ideas? Check out The Ultimate Summer Bucket List for Couples.

Psalm 42:9  Maar die HERE sal oordag sy goedertierenheid gebied en in die nag sal sy lied by my wees n gebed tot die God van my lewe.  Die Here is dag en nag met jou om jou te lei en te dra. Hy wil elke dag Sy liefde oor jou uitgiet. Hy wil hê dat ons elke nag sy vreugde en beskerming sal ken.  Hy wil kom en jou lewe met goeie dinge vul.   Gebed: Vader mag U onfeilbare liefde n lewende realiteit vandag in my lewe wees. Mag ek elke dag U draende krag ken en ondervind. Amen…

Psalm ‘But each day the LORD pours his unfailing love upon me, and through each night I sing His songs, praying to God who gives me life.

definisie van 'n boeremeisie, 'n meisie met 'n sterk persoonlikheid, wat vir haarself kan dink, wat weet wat sy werd is en wat vir niks minder as die beste val nie

definisie van 'n boeremeisie, 'n meisie met 'n sterk persoonlikheid, wat vir haarself kan dink, wat weet wat sy werd is en wat vir niks minder as die beste val nie

plaaskind wardeur die stilte

Dis waar*** Dit praat met my siel

Afrikaans, Christian Quotes, Quote Art, Bible Verses, Scriptures, Prayers, Scripture Verses, Bible Scriptures, Prayer

Pinterest
Search