Afrikaans

Collection by Marlize

28 
Pins
Dankie... * vir die omgee *dat jy altyd daar is vir my * dat jy my aanvaar nes ek is  Jy is baie spesiaal vir my

Ek wens vir jou 'n ou plaashek waardeur jou voetpad sal loop, soday jy hartsvreemde paaie sal agterlaat en jou vredespad kan vind...

Jy is my eenkeer in 'n leeftyd... my holderste bolder gat oor kop liefde.... My lewe is volmaak en ek is geseend met n liefde soos ons sin... ❤ @cloetearno

Ek dra jou elke dag in my hart

Ek dra jou elke dag in my hart

Jy maak my gelukkig my liefie! Ek is so lief vir jou, dankie vir als boo.7

Definisie van 'n Boeremeisie... #Afrikaans #vrouwees

Boeremeisie decor

Boeremeisie decor, East London, Eastern Cape. 38,153 likes · 161 talking about this. Alles op hierdie blad word handgemaak, van ouma wat hiekel tot family wat houtwerk doen. Ons is in Oos London in...