Afrikaanse quotes

Collection by Marlien Porter

13 
Pins
Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Twee dinge in die lewe definieer jou: jou geduld o...

Twee dinge in die lewe definieer jou: jou geduld om te wag as jy niks het en jou houding wat jy het as jy alles het

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Mag die kleure van die lewe jou siel verf met vreugde en mag die pad van lig jou lei tot by jou ...

Mag die kleure van die lewe jou siel verf met vreugde en mag die pad van lig jou lei tot by jou drome

Free weblog publishing tool from Google, for sharing text, photos and video.

Numeri 6:24-27 Die Here sal jou seën en jou behoed;  die Here  sal sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees;  die Here sal sy aangesig oor jou verhef en aan jou vrede gee.    So moet hulle dan my Naam op die kinders van Israel lê; en Ék sal hulle seën.