Stuur jou familieresep | Maroela Media
Daar is families wat hul resepte bewaar soos die 11 speserye van KFC-hoender of die aanmaakmengsel van Coca-Cola, en dan is daar dié families wat...
GEROOKTE MOSSELTERT
GEROOKTE MOSSELTERT Heerlik vir enige vingerhappie, ligte middagete of aandete 1 ui, gekap pakkie sampioene in skywe gesny 2 blikkies gerookte mossels koppie gerasperde cheddarkaas 3 eiers 4 el botter 125 ml melk 1 tl mosterdpoeier 1 eetl koekmeel 1 tl aromat swartpeper na smaak rooipeper na smaak Voorverhitte oond teen 180C Braai uie in botter tot deurskynend, voeg sampioene by en braai liggies, haal af van die plaat. Gooi die gerookte mossels by met so 2 tl van die mossel olie. Gooi…
Resep: Konfytblokkies | Maroela Media
Heerlike konfytblokkies vir teetyd.
Smul saam met Maroela: Biltong-en-kaasbolletjies
Resep-video: Biltong-en-kaasbolletjies | Maroela Media
Smul saam met Maroela: Die heel beste sjokolade bruintjies
Resep-video: Die beste sjokolade bruintjies | Maroela Media
[Resep] Rooibos-en muesli-beskuit | Maroela Media
Rooibostee maak hierdie beskuit ég Suid-Afrikaans!
[Resep] Heerlike biltongsouttert | Maroela Media
Hierdie gereg klink so reg in ons kraal!
Resep: Sampioen-en-kaasskons | Maroela Media
Hierdie skons het soveel geur en smaak, dis nie eens nodig om dit met konfyt of kaas te bedien nie.
Smul saam met Maroela: Ystervarkiekoek
Resep-video: Ystervarkiekoek | Maroela Media
Resep: Grondboontjiekoekies | Maroela Media
Dié koekies sal nie lank in die koekblik hou nie!
[Resep] Kaneelrolletjies | Maroela Media
Dié kaneelrolletjies is so smullekker, jy kan sommer jou boetie vir ʼn bak daarvan verkoop ...
Resep: Suurroom-en-kaasontbytskon | Maroela Media
’n Heerlike soutbederfie vir enige tyd van die dag.
Resep: Beesvleis-en-bierpastei | Maroela Media
’n Lekker pastei bly maar ’n gunsteling in elke huis. Kyk gerus na hierdie een!