Meelgoed

Collection by Boesmanland Langtafel

11 
Pins
 • 
65 
Followers
Boesmanland Langtafel
Easy Homemade Ciabatta bread | Boesmanland Langtafel Homemade Ciabatta Bread, Our Daily Bread, Recipe Cards, Easy, Recipies, Entertaining, Recipes, Funny

BLOGS

Ek nooi jou nou hartlik om te kom brood breek aan my tafel en te vergeet van die koue en wrede werklikheid wat heers oral om ons. Ons dien 'n groot en genadige God, onthou dit.

Karringmelkbeskuit  Moerkoffie en beskuit is ons oggendkos.  Hierdie karringmelkbeskuit is die lekkerste in ons geweste Recipe Cards, Recipies, Food, Nostalgia, Recipes, Essen, Meals, Yemek, Eten

BLOGS

Hierdie is 'n heerlike resep uit my ma se versameling. Karringmelkbeskuit praat met my hart. Dis asof dit troos sonder dat die wêreld weet van jou hartseer. Dit vertel die storie van grootword op 'n plaas, stadig en na aan die aarde. Eenvoudig.

Pannekoek  Kaneelsuiker kerkbasaar pannekoek!  Lekker vir reënweer Pannekoek Recipe, Recipe Cards, Ethnic Recipes, Pancakes, Food, Essen, Pancake, Meals, Yemek

BLOGS

Sodra die eerste druppels op die stowwerige aarde geval het, het my ma haar mengsel aangemaak en die pannekoek pan uitgeruk. Dan was dit tyd vir feesvier!

Pannekoek Weer - Boesmanland LangtafelRegte kaneelsuiker kerkbasaar pannekoek Pannekoek Recipe, Recipe Cards, Ethnic Recipes, Food, Essen, Meals, Yemek, Eten

BLOGS

Sodra die eerste druppels op die stowwerige aarde geval het, het my ma haar mengsel aangemaak en die pannekoek pan uitgeruk. Dan was dit tyd vir feesvier!

Ouma Niempie se Vetkoek - Boesmanland LangtafelHolmagie vetkoek gevul met heerlike kerriemaalvleis! South African Recipes, Ethnic Recipes, Recipe Cards, Kos, Beef, Breads, Meat, Bread Rolls, Bread

BLOGS

‘n Vetkoek is eg aan enige kombuis: die blinke, die plaaskombuis of selfs die veld kaia. Dit herinner my waarvan ek vandaan kom, en dit maak my hart warm oor ons land en sy ryke kos geskiedenis.

Mosbolletjies - Boesmanland LangtafelTradisioneel met heuningmoer gebak is hierdie 'n Boesmanland Delikatesse! Ek vergemaklik egter die resep met die gebruik van kitsgis - net so lekker. Gee Recipe, South African Recipes, Recipe Cards, Hot Dog Buns, Food, Breads, Bread Rolls, Essen, Bread

BLOGS

Mosbolletjies vermoed ek moet van dieselfde kosfamilie kom as skuinskoek. Die deeg is baie dieselfde, die anys gee albei sy kenmerkende soet geur en albei het ‘n ongelooflike troostende uitwerking op die gemoed. Vandag sou ons amptelike laaste dag van inperking gewees het en ek dink daar is baie mamma’s (en verseker ook ‘n paar […]

Skuinskoek - Boesmanland LangtafelSkuinskoek is tradisioneel vanuit die Boesmanland, op die trekpad bedien. Anys geur, diepgebraai in olie of skaapvet South African Recipes, Breakfast Muffins, Recipe Cards, Cake Cookies, Baking, Desserts, Knife Sharpening, Foodies, Bread

BLOGS

As jy al ooit iets eg aan die Boesmanland wou eet, sal dit ‘n skuinskoek wees. Ek lees vandag dat tradisioneel is hierdie koekies gebak in die voortrekker jare vir padkos op die langpad, want hulle raak nie oud nie en muf ook nie. Hulle word net hard – en is dan nog lekkerder as […]

Boerbrood - Boesmanland Langtafel'n Suurdeegplantjie brood kan op verskeie maniere gebak word - Ek het my ma se resep, insuurskottel en lappieskombers uitgehaal en tydens inperking die perfekte Suurdeeg Boerbrood gebak South African Recipes

BLOGS

In Markus 14 lees ons waar die paasmaaltyd voorberei word en waar Jesus die nagmaal instel. Hy het die brood geneem en die seën gevra. Die brood is simboliek vir Sy liggaam. Die brood is heilig. En alhoewel in die Bybel verwys word na ongesuurde brood, is die hele ritueel agter broodbak vir my ook […]

Kersfees Koekies - Boesmanland LangtafelOuma Suzie se grondboontjiebotter koekies is 'n moet-bak vir die Kersfees koekieblikke. Dit is maklik en heerlik! Snack Recipes, Snacks, Recipe Cards, Chips, Food, Snack Mix Recipes, Appetizer Recipes, Appetizers, Potato Chip

BLOGS

Ek kan ‘n boek skryf oor die oumas in my lewe. Ouma Ans was ‘n stoere boervrou wat daagliks moes boerbrood bak in die buite oond om haar 6 kinders en man te voed. Ouma Anna was ‘n fyn vroutjie wat vir jare lank in Zimbabwe aangebly het nadat sy en oupa van die plaas […]

Paasbolletjies - Boesmanland LangtafelHierdie Paasbolletjies is ideaal vir 'n saamwees ontbyt maar ook perfek vir namiddagkoffie saam met 'n moerkoffietjie. South African Recipes, Recipe Cards, Bread, Food, Brot, Essen, Baking, Meals, Breads

BLOGS

Ons Nelle was nog altyd groot op geleenthede op die Christelike kalender soos Kersfees & Paasnaweek. Gister kom daar ‘n fototjie op my facebook om my te herinner aan Paasnaweek 2009, die heel eerste Paasnaweek sonder my ma. Skielik tref ‘n verlange my wat mens nie kan verduidelik nie. Daar het intussen 10 jaar verloop […]

Gee ons vandag ons daagse brood - Boesmanland LangtafelHierdie brood word nog op die ou manier gebak, sonder enige fieterjasies! South African Recipes, Recipe Cards

BLOGS

Daar is niks so nostalgies soos ‘n sny vars gebakte brood nie! Ek onthou winter maande voor ons ou Aga stoof in die plaaskombuis. Die reuk van gebakte brood wanneer ons koshuiskinders op ‘n Vrydagaand by die huis kom. Hierdie brood word nog op die ou manier gedoen met volgraan meel en sonder enige fieterjasies. […]