Boesmanland Langtafel

Collection by Marli Visser

14 
Pins
 • 
6 
Followers
Marli Visser
  Recipe Cards, Lamb, Finger, Appetizers, African, Colour, Ethnic Recipes, Food, Color

Skilpadjies

Vir ons plaaskinders is Skilpadjies nie 'n vreemdheid nie, dit is ‘n Delikatesse. Die resep wat oorleef het in die Boesmanland is lamslewer (Fyn gemaal of blokkies gesny) is netvet toegedraai en op die kole gebraai. Met jou volgende besoek op ‘n skaapplaas is hierdie ‘n moet!

  Recipe Cards, Dan, Recipes, Food, Recipies, Essen, Meals, Ripped Recipes, Yemek

Skuinskoek

As jy al ooit iets eg aan die Boesmanland wou eet, sal dit ‘n skuinskoek wees. Ek lees vandag dat tradisioneel is hierdie koekies gebak in die voortrekker jare vir padkos op die langpad, want hulle raak nie oud nie en muf ook nie. Hulle word net hard – en is dan nog lekkerder as […]

  Winter Desserts, Recipe Cards, Alcoholic Drinks, Pudding, Baking, Recipes, Food, Custard Pudding, Bakken

Amarula Pudding

Ek sê altyd Amarula proe soos ‘n Afrika sonsak. Die geur daarvan hou vir my ‘n belofte in van mooi, van goue tye wat voorlê en ook van ‘n land wat wild en ongerep lê.

  Recipe Cards, Warm

Boerbrood

In Markus 14 lees ons waar die paasmaaltyd voorberei word en waar Jesus die nagmaal instel. Hy het die brood geneem en die seën gevra. Die brood is simboliek vir Sy liggaam. Die brood is heilig. En alhoewel in die Bybel verwys word na ongesuurde brood, is die hele ritueel agter broodbak vir my ook […]

  Gee Recipe, Recipe Cards, Recipes, Food, Recipies, Essen, Meals, Ripped Recipes, Yemek

Mosbeskuit

Mosbolletjies vermoed ek moet van dieselfde kosfamilie kom as skuinskoek. Die deeg is baie dieselfde, die anys gee albei sy kenmerkende soet geur en albei het ‘n ongelooflike troostende uitwerking op die gemoed. Vandag sou ons amptelike laaste dag van inperking gewees het en ek dink daar is baie mamma’s (en verseker ook ‘n paar […]

  Marmite, Aga, Recipe Cards, Beverages, Food, Essen, Meals, Yemek, Eten

Krummelpap

Wanneer die winter se koue sy kombers om ons kom vou maak jy vir jou 'n pot krummelpap en jy onthou warm dae voor die aga in 'n plaaskombuis.

  Recipe Cards, Om, Ethnic Recipes

Melkkos

Vanaand was my Ouma Ans in my plaaskombuis… Niemand kon melkkos maak soos sy nie – sy was ook al een wat nie vir ons Spaghetti, Sago of melkkos frummels probeer opdis het as die ware jakob nie. Nie dat ek iets het teen laasgenoemde vorms van melkkos nie, dit is immers waarmee ek grootgeword […]

  Basic Recipe, Fig Jam, Recipe Cards, Oven, Butter, Bread, Warm, Ethnic Recipes, Food

Basiese Bruindbrood

Daar is niks so nostalgies soos ‘n sny vars gebakte brood nie! Ek onthou winter maande voor ons ou Aga stoof in die plaaskombuis. Die reuk van gebakte brood wanneer ons koshuiskinders op ‘n Vrydagaand by die huis kom. Hierdie brood word nog op die ou manier gedoen met volgraan meel en sonder enige fieterjasies. […]

  Hot Cross Buns, Easter Treats, Recipe Cards, Brewing, Oven, Homemade, Warm, Recipes, Food

Homemade Hot Cross Buns

Ons Nelle was nog altyd groot op geleenthede op die Christelike kalender soos Kersfees & Paasnaweek. Gister kom daar ‘n fototjie op my facebook om my te herinner aan Paasnaweek 2009, die heel eerste Paasnaweek sonder my ma. Skielik tref ‘n verlange my wat mens nie kan verduidelik nie. Daar het intussen 10 jaar verloop […]

  Homemade Christmas Gifts, Homemade Gifts, Peanut Butter Cookies, Cookie Jars, Recipe Cards, Yummy Treats, Fill, Times, Breakfast

Peanutbutter Cookies

Ek kan ‘n boek skryf oor die oumas in my lewe. Ouma Ans was ‘n stoere boervrou wat daagliks moes boerbrood bak in die buite oond om haar 6 kinders en man te voed. Ouma Anna was ‘n fyn vroutjie wat vir jare lank in Zimbabwe aangebly het nadat sy en oupa van die plaas […]

  Chow Chow, Recipe Cards, Om, Bunny, Beef, Ethnic Recipes, Meat, Cute Bunny, Rabbit

Boesmanland Bunny Chow

Kersfees 2019 was vir ons familie een vir die boeke. Ons was vir die eerste keer sedert 2011 die hele familie bymekaar op Makkiesplaas (Dit sluit nou alle aangetroudes sowel as kleinkinders in) 6 Kinders, 5 Gardes en 6 kleinkinders. Oupa en ouma was in hulle noppies oor hierdie voorreg om so iets te kon […]

  Schnitzel Recipes, Kfc, Recipe Cards, Tandoori Chicken, Pasta, Ethnic Recipes, Food, Essen, Meals

Lam Schnitzel

Hierdie is 'n lieflike resep uit my Marietjie suster se kombuis! Ons het 6 groot boudtjops gebruik wat ons met voorbereiding in die helfde deur gesny het. Dit verseker dat die vleis deurgaar en steeds sappig is.

  South African Recipes, Rib Recipes, Recipe Cards, Food, Essen, Meals, Yemek, Eten

Richmond Rib

Vra jy ‘n Boesmanlander wat is sy gunsteling gedeelte van die skaap (om te eet), sal 99% jou antwoord: Die Rib, die Kop of die afval. Ek en my skoonma het al begin spot dat dit net die “inkomers” in die Boesmanland is wat nie die rib kan waardeer nie. My ma was ook ‘n […]

  Recipe Cards, Heel, Recipes, Food, Nostalgia, Paragraph, Recipies, Essen, Meals

Niertjies in suursous

Vandag se Nostalgie resep is bietjie anders en val dalk nou nie in almal se smaak nie. Maar as jy in onse wêreld grootgeraak het, het jy al van kleintyd af geleer “Ons gooi niks weg nie.” Selfs met slagdag in die Boesmanland word elke krieseltjie van die skaap bewerk. Ek ken van vaalafval en […]