Vrugtekoeke

Collection by Marlene Swart

8 
Pins
World's best Christmas cake

World's Best Christmas Cake

This Christmas cake is a little less dense than most Christmas cakes and extremely well flavoured with rum!

LEWER 24 VRUGTEKOEKMUFFINS Bereiding: 20-25 minute Gaarmaaktyd: 4 minute per 6 op hoog Sue Reader...

Mikrogolf-vrugtekoek

Sue Reader het al in 2005 vir ons dié trefferresep vir ’n mikrogolf-vrugtekoek gestuur.

LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: VRUGTEKOEKE

VRUGTEKOEKE

Foto> Google Janecka Kruger Die resep wat ek gaan gebruik kom van my skoon ma se skoonma af. sy het die resep in November 1973 uit die Sarie Marais tydskrif geknip. Ma Hettie se vrugtekoek Beslag: 1 Koppie Suiker 1.5 Koppies Botter 2 Eiers 1 Teelepel Koeksoda Half koppie fyngesnyde kersies 1 Koppie fyngesnyde dadels Half koppie fyngesnyde pekan neute 2 Koppies Koekmeel Drie kwart koppie suur melk Half teelepel Sout Stroop: 1 Koppie vars Lemoen of Suurlemoen sap 1 Teelepel gerasperde lemoen…

Voer broodpan, 21x11 cm uit met kleefpapaier en spuit met kossproei. Breek 2 pakkies Tennis/Marie koekies in stukkies. Roer 1 k cherries, deurgesny, by en 60 gr vrugtekoekmengsel en ook 50 gr gekap...

Ongebakate Vrugtekoek.

Voer broodpan, 21x11 cm uit met kleefpapaier en spuit met kossproei. Breek 2 pakkies Tennis/Marie koekies in stukkies. Roer 1 k cherries, deurgesny, by en 60 gr vrugtekoekmengsel en ook 50 gr gekap...