Beskuit

Collection by Marlene Swart

8 
Pins
Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 80 stukkies 1,5 kg (9 k) koekmeel 60 ml (4 e) bakpoeier 5 ml (1 t) sout 187 ml (¾ k) suiker 500 ml (2 k) natuurlike jogurt 397 g (1 blik) kondensmelk 125 ml (½ k) water 250 g (½ blok) botter 4 eiers Stel oond op 180 °C. 1. Sif meel, bakpoeier en sout. Roer suiker by. 2. Roer jogurt, kondensmelk en water tot goed gemeng. 3. Smelt botter oor lae hitte en laat eenkant om effens af te koel. 4. Klits eiers en roer by kondensmelkmengsel. Roer afgekoelde…

Jogurt-en-kondensmelk-beskuit-resep

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 80 stukkies.

Foto: Lekker en Vinnig

[Resep] Muesli-en-karringmelkbeskuit | Maroela Media

Daar is min dinge so lekker soos koffie en beskuit vroeg in die oggend.

Vrouekeur | Jogurt-en-kondensmelk-beskuit

Jogurt-en-kondensmelk-beskuit-resep

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 80 stukkies.

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 100 stukke 1,5 kg (6 k) koekmeel 500 ml (2 k) volkoringmeel 625 ml (2½ k) suiker 45 ml (3 e) bakpoeier 10 ml (2 t) koeksoda 7,5 ml (1½ t) sout 8 Weet-Bix-koekies, gebreek 125 ml (½ k) sonneblomsade 100 g (1 pakkie) pekanneute, gekap 250 ml (1 k) klapper 500 ml (2 k) karringmelk 3 eiers 500 g (1 blok) botter Stel oond op 180 °C. 1. Meng meel, suiker, bakpoeier, koeksoda en sout. 2. Roer Weet-Bix, sonneblomsade, neute en klapper by meelmengsel. 3. Klits…

Growwe beskuit | Vrouekeur

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 100 stukke Bestanddele 1,5 kg (6 k) koekmeel 500…

Maklike beskuit

Maklike beskuit

Goeie botter en die grootte van die bak is belangrik. (Die bak kan effens kleiner wees, maar verkieslik nie groter as die een in die resep nie.)

Rainbow Gospel Radio | Gert Peens se Gesondheidsbeskuit: Dr. Chris Promosie

Rainbow Gospel Radio | Gert Peens se Gesondheidsbeskuit: Dr. Chris Promosie

ongeveer 60 stukkies 1,5 kg (9 k) bruismeel 7,5 ml (1½ t) koeksoda 7,5 ml (1½ t) sout 750 ml (3 k) muesli 375 ml (1½ k) suiker 500 ml (2 k) karringmelk 250 ml (1 k) natuurlike jogurt 3 eiers 500 g (1 blok) botter, gesmelt Stel oond op 180 °C. 1. Sif meel, koeksoda en sout. 2. Roer muesli en suiker by tot goed gemeng. 3. Klits karringmelk, jogurt en eiers goed. 4. Roer gesmelte botter tot glad en voeg by karringmelkmengsel. Meng goed. 5. Voeg karringmelkmengsel by meelmengsel en meng goed met…

Mueslibeskuit | Vrouekeur

ongeveer 60 stukkies Bestanddele 1,5 kg (9 k) bruismeel 7,5 ml (1½ t) koeksoda 7,5…