Tuna

Collection by Marlene Stoltz

13 
Pins
Marlene Stoltz
Wanneer tyd min is en koskaste leeg, is geblikte tuna altyd ’n staatmaker. Hier is 5 heerlike resepte met geblikte tuna.

RESEPTE: 8 etes met geblikte tuna

Wanneer tyd min is en koskaste leeg, is geblikte tuna altyd ’n staatmaker. Hier is 8 heerlike resepte met geblikte tuna.

KORSLOSE TUNA-QUICHE | Boerekos.com – Kook en Geniet saam met Ons!

KORSLOSE TUNA-QUICHE – Boerekos – Kook met Nostalgie

45 ml margarien / botter 30 ml koekmeelblom 250g cheddar, gerasper 2 blikkies tuna, gedreineer 6 groot eiers 250 ml suurroom halwe ui baie fyn gekap 30 ml vars pietersielie, gekap (opsioneel…

Flatervrye souttertjies

Flatervrye souttertjies

Dié tertjies is nie net maklik en vinnig om te maak nie – dit is al 'n ou gunsteling in die Weg-kantoor!

Tuna-aartappelgebak

Tuna-aartappelgebak

Vir ’n vleiserige variasie kan jy die tuna met gekapte spekvleis vervang.