WEEK 7 DAG 1 - 22 FEB 2016– HOE ANTWOORD GOD GEBED? MAANDAG – God sê nee LEES: 2 Korintiërs 12:7-10 SOAP: 2 Korintiërs 12: 8-9 Drie maal het ek die Here gebid dat dit van my af weggeneem moet word. Sy antwoord was: “My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle werking wanneer jy swak is.” Daarom sal ek baie liewer oor my swakhede roem, sodat die krag van Christus my beskutting kan wees.

2 KORINTIËRS 4:17 "Ons swaarkry in hierdie lewe is maar gering en gaan verby, maar dit loop vir ons uit op 'n heerlikheid wat alles verreweg oortref en wat ewig bly." Wanneer ons die versoeking is om ontevrede te raak moet ons onthou “dit sal verby gaan”. Al lyk ons situasie hoe benard, kan ons weet dat God jou liefhet. Hou vas aan die waarheid ongeag wat in jou lewe gebeur.

PSALMS 27:5 Op die dag van gevaar sal die Here my wegsteek in sy huis, my veilig laat skuil in sy woonplek, my hoog op 'n rots laat staan;

PSALMS Op die dag van gevaar sal die Here my wegsteek in sy huis, my veilig laat skuil in sy woonplek, my hoog op 'n rots laat staan;

Bible Verses Quotes, Scripture Verses, Scriptures, Van, Afrikaans, Christian Quotes, Prayers, Encouragement, Language

Psalms 118: 14 Die Here is my krag en my beskerming. Dit is Hy wat my gered het! #LiefGodGrootliks

Psalms 14 Die Here is my krag en my beskerming. Dit is Hy wat my gered het!

Vader God, ek dank U vir die lig van U Woord. Laat U Woord wees waarna toe ek hardloop en aanklou wanneer ek myself verlore vind, gedryf, en vergelyk met die idees van die wêreld. Help my om op die verligte pad wat U voor my gelê het te bly. Laat my toe om 'n lig vir ander wat U ook nodig het, te wees. In Jesus se Naam. Amen

Psalms 68:19 Geloof sy die Here! Dag na dag dra Hy ons! God is ons hulp! Sela  "Alle lof aan die Here, aan God my Verlosser, wat daagliks my las dra "

Psalms Geloof sy die Here! Dag na dag dra Hy ons! God is ons hulp! Sela "Alle lof aan die Here, aan God my Verlosser, wat daagliks my las dra "

Scripture Verses, Scriptures, Quote Art, Christian Quotes, Afrikaans

Pinterest
Search