Estia S Inspiration,Positive Thoughts,Words Afrikaans,For Afrikaans,Mooigoed Vir,Rymes,Die Vader,Proteas,Nice Clips

SO spesiaal, en enige moeder se wens en gebed vir haar kinders so lank sy die voorreg het.. - EM

Leef Afrikaans,Words Afrikaans,Quotes Goeie,Goeie Huishouding,Fri Odds,African Quotes Sayings,Say It,Inspiration Etc.,School Stuff

“Sproeireën” deur DJ Opperman (in Brink 2008:277):  My nooi is in ’n nartjie, my ouma in kaneel, daar’s iemand … iemand in anys, daar’s ’n vrou in elke geur!  As ek ’n stukkie nartjieskil tussen my vingers buig of knak, breek uit die klein sproeireën wat geurend om my hand uitsak,  die boorde weer van Swartfoloos en met nartjies om my heen weet ek hoe dat ’n vrou kan troos.  O my nooi is in ’n nartjie,  my ouma in kaneel, daar’s iemand … iemand in anys, daar’s ’n vrou in elke geur!

Pinterest
Search