beskuit

Collection by Marlene Greeff • Last updated 7 weeks ago

22 
Pins
Marlene Greeff

Healthy Rusks Recipe - Low sugar & high fiber - Domestic Goddesses

Traditionally South African rusks are full of sugar and fat. To turn them into the perfect breakfast snack I came up with a delicious healthy rusks recipe.

Foto: Lekker en Vinnig beskuit

[Resep] Muesli-en-karringmelkbeskuit | Maroela Media

Daar is min dinge so lekker soos koffie en beskuit vroeg in die oggend.

Maklike beskuit | Weg

Maklike beskuit

Goeie botter en die grootte van die bak is belangrik. (Die bak kan effens kleiner wees, maar verkieslik nie groter as die een in die resep nie.)

Easy Oreo Delight with Chocolate Pudding

Orео dеlіght, such a grеаt ѕummеr time dеѕѕеrt. It is ѕо fluffy аnd delicious. I rеаd аn funnу article іn …

Easy Oreo Delight with Chocolate Pudding

Orео dеlіght, such a grеаt ѕummеr time dеѕѕеrt. It is ѕо fluffy аnd delicious. I rеаd аn funnу article іn …

Maak vroegtydig jou beskuitblikke vol. In Boerekos 3 is daar talle heerlike resepte vir gebak.

Spogbeskuit

Maak vroegtydig jou beskuitblikke vol. In Boerekos 3 is daar talle heerlike resepte vir gebak.

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 80 stukkies 1,5 kg (9 k) koekmeel 60 ml (4 e) bakpoeier 5 ml (1 t) sout 187 ml (¾ k) suiker 500 ml (2 k) natuurlike jogurt 397 g (1 blik) kondensmelk 125 ml (½ k) water 250 g (½ blok) botter 4 eiers Stel oond op 180 °C. 1. Sif meel, bakpoeier en sout. Roer suiker by. 2. Roer jogurt, kondensmelk en water tot goed gemeng. 3. Smelt botter oor lae hitte en laat eenkant om effens af te koel. 4. Klits eiers en roer by kondensmelkmengsel. Roer afgekoelde…

Jogurt-en-kondensmelk-beskuit-resep

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 80 stukkies.

Rusks 1 kg selfraising flour 1tsp salt 2 tsp baking powder 500 ml brown sugar 500 ml rolled oats 750 ml All Bran flakes 500 ml sunflower seeds (or nuts, raisins) 2 eggs 500 ml buttermilk 500g butter, ...

Rusks

Rusks 1 kg selfraising flour 1tsp salt 2 tsp baking powder 500 ml brown sugar 500 ml rolled oats 750 ml All Bran flakes 500 ml sunflower seeds (or nuts, raisins) 2 eggs 500 ml buttermilk 500g butter, ...

Hierdie resep vir beskuit is net reg vir wanneer daar nie tyd vir ontbyt is nie of laatmiddag as die hongerpyne knaag. • ongeveer 60 beskuite BESTANDDELE 500 g (1 blok) botter 500 ml (2 k) ligte bruinsuiker 500 ml (2 k) karringmelk 3 ekstragroot eiers 1 kg (7 k) bruismeel 15 ml (1 e) bakpoeier 5 ml (1 t) sout 300 g (1 boks) of 5 k Special K (met rooi bessies) 750 ml (3 k) semels 60 ml (4 e) sonneblomsaad 100 g (1 pakkie) pekanneute, grofgekap 125 ml (½ k) gedroogde bosbessies (cranberries) •…

Ontbytbeskuit

Hierdie resep vir beskuit is net reg vir wanneer daar nie tyd vir ontbyt is

Semel-en-hawermout-saadbeskuit. Foto: Myburgh du Plessis

Semel-en-hawermout-saadbeskuit

Hierdie ontbytbeskuit met sy neuterige smaak is heerlik veselryk.

JAN | Baking | BRAN BUTTERMILK RUSKS - A SOUTH AFRICAN TREAT

1 1/2 cup sugar

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 100 stukke Bestanddele 1,5 kg (6 k) koekmeel 500 ml (2 k) volkoringmeel 625 ml (2½ k) suiker 45 ml (3 e) bakpoeier 10 ml (2 t) koeksoda 7,5 ml (1½ t) sout 8 Weet-Bix-koekies, gebreek 125 ml (½ k) sonneblomsade 100 g (1 pakkie) pekanneute, gekap 250 ml (1 k) klapper 500 ml (2 k) karringmelk 3 eiers 500 g (1 blok) botter Metode Stel oond op 180 °C. 1. Meng meel, suiker, bakpoeier, koeksoda en sout. 2. Roer Weet-Bix, sonneblomsade, neute en klapper by…

Growwe beskuit

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 100 stukke Bestanddele 1,5 kg (6 k) koekmeel 500

BESKUIT

ALL BRAN BESKUIT ALL BRAN BESKUIT 6 Kop Selfraise Meel 4 Kop All Bran 2 Kop Bruin Suiker 2 teel sout 1 teel Bakpoeier 500gr Margarien (Stork Bake) gesmelt in die mikrogolf 2 kop karringmelk 200ml...

Resep: Goeiemore-ontbytbeskuit | Maroela Media

Oud en jonk sal van hierdie beskuit hou.