130 Fun & Easy Ways to Say I Love You to Your Spouse

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede. Laat my ook dink aan die teks uit Joh 15 - dat ons in HOM gewortel sal wees! Wat meer kan 'n familie/huisgesin voor bid en  vra... EM

Laat my ook dink aan die teks uit Joh 15 - dat ons in HOM gewortel sal wees! Wat meer kan 'n familie/huisgesin voor bid en vra.

Lukas 12:6 Word vyf mossies nie vir twee stuiwers verkoop nie? En nie een van hulle is voor God vergeet nie.

Jy is soveel meer werd as 'n helel swerm mossies. En nie een van hulle is voor God vergeet nie.

Pinterest
Search