Lag dit maak jou gelukkig Bid dit maak jou sterker Gee dit maak jou ryker... #Afrikaans #Rules2LiveBy
'n vriendin is *vitamine vir die siel *minerale vir troos *koolhidrate vir daai dae wat jy 'n hupstoot nodig het.. *'n pleister vir 'n nerfaf gemoed & * ' n pynpilletjie as jou hart seer is... dankie vriendin dat jy gereeld my noodhulp kassie volmaak
Dankie
Hoop jy het 'n gat-skop-dag
Aan daai vriendin wat nooit moeg raak om na my te luister nie.. ek is dankbaar vir jou in my lewe
Dankie... Jy beteken so baie vir my
God is nooit blind vir jou trane nie, nooit doof vir jou gebede nie, nooit stil wanneer jy pyn het nie. Hy sien, Hy hoor en Hy sal uitkoms gee. #LiefGodGrootliks
Jy kan lag.. Jy kan luister.. Jy kan liefhê.. Jy is meer werd as goud maar die beste van alles Jy is my vriendin!!
Prentresultaat vir DANKIE