South Africa.

Enkel décor woorde beskikbaar in wit, rooi of swart Materiaal: harde plastiek, 15 cm hoog. (duursaam vir binne en buite die huis, gebruik net so bietjie double sided-tape) Prys: per woord Volle stel prys: woorde)

Afrikaans Quotes, Wellness Quotes, Worship God, Wooden Boards, Godly Quotes, Project Ideas, Trust God, Kitchen Ideas, Spiritual

Tussen die lepel en die mond val die pap op die grond. Betekenis: Jou planne word dikwels verydel wanneer jy byna jou doel bereik het.

My ma se Afrikaanse spreukwoorde is altyd die beste, ons lag soms lekker daarvoor veral omdat dit so min gebruik word deesdae, as dit nie vir my ma was nie sou ek nie die helfte daarvan geweet het nie.

Afrikaans idiome en sê-goed

Afrikaans idiome en sê-goed

Pinterest
Search