My ma se hoenderpastei
Ons het almal al gehoor van Meraai se hoenderpaai. Tannie SJA van Kook en Geniet het ‘n heerlike hoenderpastei, en deesdae kraai Nigella, Gordon en wie weet nog se paais koning op ons werf. …
Wen-kerrie uit die Vrystaat...
Andriétte Maree van Kroonstad se speserygeure maak hierdie kerrie ’n volwaardige wenner. Ek het in Natal grootgeword, en daar het ons baie kerrie geëet. Later is ek met ’n Vrystaatse boer getroud en hy was ook baie lief vir kerrie, maar dit was maar ’n gesukkel om die regte bestanddele daarvoor op Kroonstad te kry. Ek verkies ’n geurige kerrie – dit moet nie net brand nie, en daarom het ek maar altyd kerrieresepte getoets. So met die tyd het ek self ’n kombinasie saamgestel wat vir my…
Wildspastei
SARIE
Welkom by kykNET Digitaal
Kry die jongste video’s, kykNET-nuus en meer hier!
[Resep] Susan se wildspastei | Maroela Media
Maroela Media se uitvoerende hoof, Susan Lombaard, het Vrydag in haar redakteursbrief oor dié wildspastei geskryf.
Maak ‘n wonderlike wildspastei
Maak ‘n wonderlike wildspastei
Wildsvleispastei met ’n kaaskors
Wildsvleis is die ster en die rooiwynsous en cheddarkaaskors sit ’n kinkel by.
Venison/wildsvleis – Kreatiewe Kos Idees
Wildsvleis Pastei
Springbok fillet in bacon and rosemary
You can use this marinade for any game meat. The larger the piece of meat, the longer the time you will need to marinate it.
Kalahari Springbok boud - Annelien Pienaar
Oom Hannes Brits een van ons gereelde besoekers en nou al ‘’n ou vriend van my, het hierdie heerlike resep van hom gedeel. Hy is ’n boorling van Namibië en hier is sy woorde: "Ek plaas nie gewoonlik resepte nie, maar hier is 'n uitsondering op die