When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

PAMPOEN KOEKIES MET KATAMEL SOUS

Collection by Maritha • Last updated 6 weeks ago

9 
Pins
) Bestanddele 1 ½ koppie koekmeel ½ teelepel bakpoeier 1 koppie (o. Muffin Recipes, My Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Favorite Recipes, Recipies, Savoury Recipes, Cupcake Recipes

Pampoen muffins met kaneelsuiker

Lewer 10-12 muffins. (Afhangend van die grootte wat jy wil hê.) Bestanddele 1 ½ koppie koekmeel ½ teelepel bakpoeier 1 koppie (o...

Pampoenkoekie gaar pampoen 2 eiers 1 teelepel sout bruismeel bakpoeier Sous suiker 1 koppie water melk b. Braai Recipes, Vegetable Recipes, Cooking Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Africa Recipes, Easy Dinner Recipes, Sweet Recipes, Yummy Recipes

MARINDA SE PAMPOENKOEKIES

Pampoenkoekie 750ml gaar pampoen 2 eiers 1 teelepel sout 500ml bruismeel 15ml bakpoeier Sous 500ml suiker 1 koppie water 123ml melk 30ml botter 2 teelepels maizena Metode Klop die pampoen en eiers saam. Voeg die res by, meng goed. Verhit 500ml olie in kastrol. Skep eetlepels van die beslag uit, en drup dit in die olie. Braai tot goudbruin, haal uit en sit op kombuispapier. Sous Verhit al die bestanddele van die sous in 'n kastrol, behalwe die Maizena. Roer totdat suiker oplos. Voeg bietjie…

pampoen koekies /pumpkin cakes perfect wit a home cooked meal Fun Baking Recipes, Sweet Recipes, Cooking Recipes, Yummy Recipes, Copycat Recipes, Pumpkin Cake Recipes, Pumpkin Cakes, Kos, Sweet Crepes Recipe

Pampoenkoekies

Maak ’n heerlike pampoenkoekies vir Sondagmiddagete. Dis iets waarmee groot en klein kan help. Bestanddele

Dié poffertjies is die gewone pampoenkoekie se wulpse niggie. Groente was nog nooit so lekker nie! Veg Dishes, Vegetable Dishes, Vegetable Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Kos, Braai Recipes, Cooking Recipes, Quick Recipes

Pampoenpoffertjies met karamelstroop

Dié poffertjies is die gewone pampoenkoekie se wulpse niggie. Goudbruin, soet en stroperig. Groente was nog nooit so lekker nie!