Bykos vir braai

Collection by Marita van Heerden

24 
Pins
Recipe for Paptert – otherwise known as porridge pie – a South African tart filled with veggies, bacon and cheese. Delicious side-dish to a braai Ingredients Porridge (stywepap): 1.25 litres […]

Paptert recipe

LEKKER SPINASIE IN DIE OOND

LEKKER SPINASIE IN DIE OOND - Food Lovers Recipes

1-2 Bossies spinasie fyngekerf 1 Gerasperde ui 4 Eiers Bietjie melk 10ml gemengde kruie Gemaalde swartpeper 5ml sout Gerasperde kaas Kook spinasie tot amper gaar. Braai ui in bietjie olyfolie tot gaar. Voeg spinasie by met speserye. Skep uit in oondbak. Klits die eiers en bietjie melk en gooi bo-oor. Gooi gerasperde kaas bo-oor […]

Meng saam; 1 pak gaar noodles (skulpies, skroefies), 1 gekapte ui, 3 e suiker, 1 k tamatiesous, 100 ml olie, 4 E asyn, 2 t kerriepoeier, 1 blikkie, 410 gr, gedreineerde, pynappelstukke, halwe green…

Noodle Slaai.

In en om die huis: Mieliepap in die oond

Mieliepap in die oond

Bygereg saam met die naweek se braai Mieliepap in die oond Deur: Heleen Meyer ’n Ongelooflike maklike gereg om met wors of braaivleis ...