Braai bykosse

Collection by Marita Swanepoel • Last updated 6 weeks ago

23 
Pins
 En saam met 'n First Light Golden Ale van Devil's Peak Brouery kan niks skeef loop nie! South African Dishes, South African Recipes, Braai Recipes, Cooking Recipes, Dagwood Sandwich, Biltong, Good Food, Yummy Food, Kos

The Ultimate Braai Broodjie

Die braaibroodjie lyk mos hemels! En saam met 'n First Light Golden Ale van Devil's Peak Brouery kan niks skeef loop nie!

Recipes/resepte – Page 14 – Kreatiewe Kos Idees South African Dishes, South African Recipes, Africa Recipes, Braai Recipes, Cooking Recipes, Polenta Recipes, Cooking Videos, Kos, Good Food

Braaivleis Mielietert

Braaivleis Mielietert Bestanddele:... 2 blikke suikermielies (roomsoort) 60 ml koekmeelblom 15 ml bakpoeier 60 ml suiker 4 eiers 30 ml gesmelte botter/margarien Metode: Meng droë bestanddele saam. Voeg die res van bestanddele by en meng deur. Gooi mengsel in 'n gesmeerde vuurvaste oondbak en bak vir 1 uur of tot goudbruin teen 180°C.

7 braai bread recipes that will get you all fired up - Brood en beskuit - Blakely Rollins Braai Recipes, Cooking Recipes, What's Cooking, Fish Recipes, Recipies, Ma Baker, Kos, Camping Dishes, South African Recipes

YOU - Your trusted source of news, views and interviews.

The humble 'braaibroodjie' is such an underrated treat!

Dié poffertjies is die gewone pampoenkoekie se wulpse niggie. Groente was nog nooit so lekker nie! Veg Dishes, Vegetable Dishes, Vegetable Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Kos, Braai Recipes, Cooking Recipes, Quick Recipes

Pampoenpoffertjies met karamelstroop

Dié poffertjies is die gewone pampoenkoekie se wulpse niggie. Goudbruin, soet en stroperig. Groente was nog nooit so lekker nie!

Bygereg saam met die naweek se braai Mieliepap in die oond Deur: Heleen Meyer ’n Ongelooflike maklike gereg om met wors of braaivleis . South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Kos, Braai Recipes, Cooking Recipes, Pizza Recipes, Ma Baker, Good Food

Mieliepap in die oond

Bygereg saam met die naweek se braai Mieliepap in die oond Deur: Heleen Meyer ’n Ongelooflike maklike gereg om met wors of braaivleis voor te sit. Ek het ’n soortgelyke gereg by ’n vriendin, Judy Heyns, geëet en toe hierdie weergawe gemaak. Selfs dié wat nie eintlik dink mieliepap behoort saam met braaivleis geëet te word nie, geniet dit. Bestanddele 360 g (750 ml) growwe mieliemeel 250 ml (1 k) melk 500 ml (2 k) water 60 ml (¼ k)olyfolie 2 x 410 g-blikke suikermielies sout en varsgemaalde…

Watch this year's SONA with a lekker steak and mushroom braai pie, or perhaps a plateful of Thai-style beef steak salad wraps. South African Braai, South African Dishes, South African Recipes, Africa Recipes, Braai Recipes, Meat Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Curry Recipes

20 Most popular braai recipes of 2017

(image: iStock)It's always fun discovering which recipes you loved the most and seeing as it's braai season, we thought it

Search Results for “braai bygeregte warm” – Kreatiewe Kos Idees Braai Recipes, Cooking Recipes, Yummy Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Kos, Barbecue Side Dishes, Campfire Food

Search Results for “braai bygeregte warm” – Kreatiewe Kos Idees

Warm bygereg v Braai

  Braai Recipes, Kitchen Recipes, Veggie Recipes, Appetizer Recipes, Cooking Recipes, Appetizers, Boiled Baby Potatoes, Roasted Baby Potatoes, Steak Side Dishes

Creamy Garlic Sauce Baby Potatoes

Creamy Garlic Sauce Baby Potatoes Recipe - boiled BABY POTATOES mixed with super CREAMY WHITE GARLIC SAUCE. Serve potato side dish with steak or chicken.

Toby se hou deegies reg en 'n oop vuur dan maak die gaste hulle eie roosterkoeke met jams en kase en so aan :) :) sjoe man dis darem lekker so van die vuur af, gun geinskep storie nie eet net. South African Braai, South African Dishes, South African Recipes, Africa Recipes, Braai Recipes, Cooking Recipes, Oven Recipes, Recipies, Kos

Roosterkoek - a South African braai essential - Cooksister | Food, Travel, Photography

Roosterkoek are South African yeast dough rolls that are baked over the coals of a barbecue - eaten hot off the grill with plenty og butter they make a delicious addition to any summer braai (barbecue).

As jy weet hoe om roosterkoek te maak, sal jy dit altyd wil maak wanneer julle braai. Gebruik dit om boereworsrolle of prego-rolle mee te maak, of eet dit gewoon saam met botter en konfyt. South African Dishes, South African Recipes, Braai Recipes, Cooking Recipes, Yummy Treats, Yummy Food, Campfire Food, Other Recipes, Love Food

Good Housekeeping

As jy weet hoe om roosterkoek te maak, sal jy dit altyd wil maak wanneer julle braai. Gebruik dit om boereworsrolle of prego-rolle mee te maak, of eet dit gewoon saam met botter en konfyt.

Our top 10 braai sides for your amazing braai. South African Braai, South African Dishes, South African Recipes, Braai Recipes, Barbecue Recipes, Cooking Recipes, Barbecue Sauce, Veggie Recipes, Barbeque Side Dishes

Top 10 braai side dishes

What will you make with your braai this weekend? Rain or shine, South Africans will never cease to light their