beskuit

Collection by Marischa Rautenbach

11 
Pins
 • 
49 
Followers
LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: BESKUIT

BESKUIT

KOEKIE SUURDEEG TE VERVANG MET DROE SUURDEEG ‎ http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/beskuit.html 25 g cube ( blokkie ) yeast is equivalent to 10 g Active dry yeast (15 ml) or 10 g Instant yeast.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*. Miracle Pan Release http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/beskuit.html 1/2 cup vegetable shortening 1/2 cup vegetable oil 1/2 cup all-purpose flour Whisk thoroughly until everything is incorporated and smooth. Store in…

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 100 stukke 1,5 kg (6 k) koekmeel 500 ml (2 k) volkoringmeel 625 ml (2½ k) suiker 45 ml (3 e) bakpoeier 10 ml (2 t) koeksoda 7,5 ml (1½ t) sout 8 Weet-Bix-koekies, gebreek 125 ml (½ k) sonneblomsade 100 g (1 pakkie) pekanneute, gekap 250 ml (1 k) klapper 500 ml (2 k) karringmelk 3 eiers 500 g (1 blok) botter Stel oond op 180 °C. 1. Meng meel, suiker, bakpoeier, koeksoda en sout. 2. Roer Weet-Bix, sonneblomsade, neute en klapper by meelmengsel. 3. Klits…

Growwe beskuit | Vrouekeur

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 100 stukke Bestanddele 1,5 kg (6 k) koekmeel 500…

South African Buttermilk Rusks | dramatic pancake

South African Buttermilk Rusks

A crisp and crunchy South African pick-me-up, similar to a dry granola bar or a crumbly cookie. Perfect for dunking into coffee or tea. Rusks stay good for up to two months when stored in an airtight container at room temperature.

Cherry pecan buttermilk rusks. A recipe from Etresia van Zyl of Kakamas, Northern Cape.

YOU - Your trusted source of news, views and interviews.

A recipe from Etresia van Zyl of Kakamas, Northern Cape.

All Bran-beskuit met kersies All Bran-beskuit met kersies ■ 500 g sagte botter (of margarien) ■ 250–375 ml bruinsuiker... ■ 2 eier...

All Bran-beskuit met kersies

All Bran-beskuit met kersies ■ 500 g sagte botter (of margarien) ■ 250–375 ml bruinsuiker... ■ 2 eiers ■ 1 kg bruismeel ■ 250 g All Bran-graanvlokkies ■ 15 ml bakpoeier ■ 5 ml sout ■ 250 ml rooi glanskersies, in klein stukkies gesny ■ 500 ml karringmelk of suurmelk Voorverhit die oond tot 180 °C en smeer twee groot panne met botter of margarien. Verroom die botter (of margarien) en bruinsuiker saam. Klits die eiers by. Voeg die bruismeel, graanvlokkies, bakpoeier, sout en glanskersies by en…

Beskuit met kersies

All Bran-beskuit met kersies

Dis wintertyd en vakansietyd vir baie. Sorg dat jou beskuitblikke vol is.

weetbix beskuit

BESKUIT

ALL BRAN BESKUIT ALL BRAN BESKUIT 6 Kop Selfraise Meel 4 Kop All Bran 2 Kop Bruin Suiker 2 teel sout 1 teel Bakpoeier 500gr Margarien (Stork Bake) gesmelt in die mikrogolf 2 kop karringmelk 200ml...

Vanilla health rusks with buttermilk

Ina Paarman | Vanilla Health Rusks with Buttermilk

Looking for a quick and easy health rusk recipe? Try this one, the vanilla flavour of our Vanilla Cake Mix works particularly well with an aromatic cup of coffee.