oolfant.com tuisskool soveel makliker in Afrikaans

Collection by Oolfant • Last updated 4 days ago

969 
Pins
 • 
2.93k 
Followers

Hoe om makliker en lekkerder in Afrikaans te tuisskool. Artikels met raad en wenke. Kursusse wat so vars is dit ruik nie eens na skool nie. E-posse wat mens moed gee.

oolfant
Afrikaanse taalleer
Tuisskool makliker
Matriek vir tuisskolers
Leer lees en skryf
Hoe leer kinders?
Other Pins

Afrikaanse taalleer

See more

Tuisskool makliker

See more

Matriek vir tuisskolers

See more

Leer lees en skryf

See more

Hoe leer kinders?

See more

Other Pins

Gesoute tuisskoolma, Lizelle Rademeyer gee raad oor buitemuurste aktiwiteite vir tuisskolers. Sy herinner ons dat ons eerder ons kinders moet prys vir toewyding, deelname, deursettingsvermoë en sportmansgees. Klik en lees meer. Pin ook gerus vas dat jy dit later kan kry.

Buitemuurse aktiwiteite? Hoe moontlik vir tuisskolers? | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans

Gesoute tuisskoolma, Lizelle Rademeyer gee raad oor buitemuurste aktiwiteite vir tuisskolers. Sy herinner ons dat ons eerder ons kinders moet prys vir toewyding, deelname, deursettingsvermoë en sportmansgees. Klik en lees meer. Pin ook gerus vas dat jy dit later kan kry.

Jy moet na hierdie gratis meesterklas luister as jy die moed gehad het om jou kinders uit die skool te haal (of dit ernstig oorweeg). En dis omdat jy glo tuisonderrig kan jou kind omskep van ʼn voeteslepende zombie na ʼn blinkoog, leerlustige kind. #tuisskool #tuisonderwys

8 Top-onderwys-idees wat tuisskolers gerus kan steel

Hoe help mens jou kinders reg en motiveer hulle terselfdertyd? Kom vind uit van ʼn maklike en effektiewe manier om kritiek meer konstruktief te gebruik. GRATIS meesterklas. #tuisskool #tuisonderwys

Hoe merk ek my kind se werk?

Judith Harris wou glo net gehad het ouers en veral ma’s moes net ʼn bietjie oor ouerskap ontspan.So, wat sy basies probeer sê het, was: Moet jou nie bekommer dat jou dalk jou kinders se opvoeding opmors nie nie. Niks wat jy doen maak regtig saak nie.Maar al wat sy met my reggekry het, is om my te laat voel dat sy ʼn streep trek deur dit wat ek as my hoogste roeping beskou het: om my kinders goed groot te maak. Lees hoekom ek nie met haar saamstem nie. #tuisskool #tuisonderwys #mawees

’n Ma se werk? Tel nie. Maats is belangriker! Wat?!?! | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans

Judith Harris wou glo net gehad het ouers en veral ma’s moes net ʼn bietjie oor ouerskap ontspan.So, wat sy basies probeer sê het, was: Moet jou nie bekommer dat jou dalk jou kinders se opvoeding opmors nie nie. Niks wat jy doen maak regtig saak nie.Maar al wat sy met my reggekry het, is om my te laat voel dat sy ʼn streep trek deur dit wat ek as my hoogste roeping beskou het: om my kinders goed groot te maak. Lees hoekom ek nie met haar saamstem nie. #tuisskool #tuisonderwys #mawees

Hoekom toets ons mense? Hoekom laat ons hulle eksamen skryf? Ek gaan vir jou vier redes gee waarom die samelewing toetse en eksamens gebruik.Kyk hier na ’n video-aanbieding oor hierdie onderwerp.

Toetse en eksamens? Nie nodig vir tuisskool! | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans

Hoekom toets ons mense? Hoekom laat ons hulle eksamen skryf? Ek gaan vir jou vier redes gee waarom die samelewing toetse en eksamens gebruik.Kyk hier na ’n video-aanbieding oor hierdie onderwerp.

Tuisskool so en tuisskool makliker! Vind meer uit ...

Suksesvolle tuisskool: ʼn 5-punt-plan | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans

Tuisskool so en tuisskool makliker! Vind meer uit ...

Groot hartseer, groot stories? So baie bekende kinderboekskrywers het glad nie gelukkige kinderdae gehad het nie. Talle was baie jonk toe hulle ʼn ouer verloor het. Van hulle moes ʼn traumatiese trek beleef. Tog lyk dit of die verwerk van die hartseer van hulle uitmuntende skrywers gemaak het.Hier is ʼn paar voorbeelde van sulke skrywers.

Groot hartseer, groot stories | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans

Groot hartseer, groot stories? So baie bekende kinderboekskrywers het glad nie gelukkige kinderdae gehad het nie. Talle was baie jonk toe hulle ʼn ouer verloor het. Van hulle moes ʼn traumatiese trek beleef. Tog lyk dit of die verwerk van die hartseer van hulle uitmuntende skrywers gemaak het.Hier is ʼn paar voorbeelde van sulke skrywers.

Hoe help mens jou kinders reg en motiveer hulle terselfdertyd? Kom vind uit van ʼn maklike en effektiewe manier om kritiek meer konstruktief te gebruik. GRATIS meesterklas. #tuisskool #tuisonderwys

Hoe merk ek my kind se werk?

Hoe help mens jou kinders reg en motiveer hulle terselfdertyd? Kom vind uit van ʼn maklike en effektiewe manier om kritiek meer konstruktief te gebruik. GRATIS meesterklas. #tuisskool #tuisonderwys

Jy moet na hierdie gratis meesterklas luister as jy die moed gehad het om jou kinders uit die skool te haal (of dit ernstig oorweeg). En dis omdat jy glo tuisonderrig kan jou kind omskep van ʼn voeteslepende zombie na ʼn blinkoog, leerlustige kind. #tuisskool #tuisonderwys

8 Top-onderwys-idees wat tuisskolers gerus kan steel

Jy moet na hierdie gratis meesterklas luister as jy die moed gehad het om jou kinders uit die skool te haal (of dit ernstig oorweeg). En dis omdat jy glo tuisonderrig kan jou kind omskep van ʼn voeteslepende zombie na ʼn blinkoog, leerlustige kind. #tuisskool #tuisonderwys

Ten spyte van die vreeslike kennisontploffing wat ons beleef, of juis miskien as gevolg daarvan, is daar ʼn paar mites wat bly vassteek. Een van die mistastings wat oor en oor opduik, is dat mens met verskillende dele van jou tong verskillende smake kan proe.

Fopnuus van ons tyd: die tongtippietoets is ’n leuen | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans

Ten spyte van die vreeslike kennisontploffing wat ons beleef, of juis miskien as gevolg daarvan, is daar ʼn paar mites wat bly vassteek. Een van die mistastings wat oor en oor opduik, is dat mens met verskillende dele van jou tong verskillende smake kan proe.

Hier is Oolfant se best gehalte Afrikaanse e-kursusse. Effektief en maklik om te gebruik. #afrikaansekursusse #e-kursusse #tuisskoolkursusse #aanlynkursusse #tuisonderrrigkursusse #gehaltekursusse #tuisskool #afrikaans #oolfant

Afrikaanse e-kurksusse uit die boonste rakke

Lees meer oor die 8 unieke voordele van voorlees | Tuisskool in Afrikaans

Ses dinge wat jy met jou sesjarige moet doen | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans

Lees meer oor die 8 unieke voordele van voorlees | Tuisskool in Afrikaans

15-Minuut-Afrikaans is ʼn prettige en vars manier om Afrikaans vir jou kinders te leer. Jou kinders soek woordsoorte (soos naamwoorde en werkwoorde) in ʼn snaakse storie oor ʼn astrante klein kleremakertjie, en terselfdertyd vergroot hulle hul woordeskat. Omdat die kinders elke dag nog ʼn storiesin neerskryf, leer hulle ook beter spel en skryf. ʼn Blokkiesraaisel elke week sorg vir ekstra vaslegging van die konsepte. Daar is lesse vir 30 weke, met 5 lesse per week.

15-Minuut-Afrikaans + Spel sonder sukkel

15-Minuut-Afrikaans is ʼn prettige en vars manier om Afrikaans vir jou kinders te leer. Jou kinders soek woordsoorte (soos naamwoorde en werkwoorde) in ʼn snaakse storie oor ʼn astrante klein kleremakertjie, en terselfdertyd vergroot hulle hul woordeskat. Omdat die kinders elke dag nog ʼn storiesin neerskryf, leer hulle ook beter spel en skryf. ʼn Blokkiesraaisel elke week sorg vir ekstra vaslegging van die konsepte. Daar is lesse vir 30 weke, met 5 lesse per week.

Hier is Oolfant se best gehalte Afrikaanse e-kursusse. Effektief en maklik om te gebruik. #afrikaansekursusse #e-kursusse #tuisskoolkursusse #aanlynkursusse #tuisonderrrigkursusse #gehaltekursusse #tuisskool #afrikaans #oolfant

Afrikaanse e-kurksusse uit die boonste rakke

Hier is Oolfant se best gehalte Afrikaanse e-kursusse. Effektief en maklik om te gebruik. #afrikaansekursusse #e-kursusse #tuisskoolkursusse #aanlynkursusse #tuisonderrrigkursusse #gehaltekursusse #tuisskool #afrikaans #oolfant

Spel beter. 6 wenke om jou te help om jou kinders makliker te leer om Afrikaans reg te spel.

Leer jou kind beter spel — 6 onverwagse wenke | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans