Leer Afrikaans

Collection by Oolfant • Last updated 10 weeks ago

927 
Pins
 • 
3.22k 
Followers

Oulike wenke oor Afrikaanse taalreëls met die komplimente van oolfant.com! Verder ook Afrikaanse klanke en woorde om fonologiese bewustheid te bevorder.

oolfant
Woordsoorte is vervelig en onnodig. So skryf 'n ma nou die dag vir my. Hoekom moet my kinders daarvan leer? Hier is my antwoord. Afrikaans, Self, Words, Compliments, Horse

Woordsoorte: hoekom daarvan leer? | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans

Woordsoorte is vervelig en onnodig. So skryf 'n ma nou die dag vir my. Hoekom moet my kinders daarvan leer? Hier is my antwoord.

Lekkerleesboeke is dikwels die poort waardeur trae lesers by moeiliker boeke kan uitkom. Maar lekkerleesboeke het ook ander voordele. Afrikaans, Einstein, Words, Compliments, Horse

Hou dadelik op om skuldig te voel oor lekkerleesboeke | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans

Lekkerleesboeke is dikwels die poort waardeur trae lesers by moeiliker boeke kan uitkom. Maar lekkerleesboeke het ook ander voordele.

Spel beter. 6 wenke om jou te help om jou kinders makliker te leer om Afrikaans reg te spel. Leer van klinkers, medeklinkers, lettergrepe, woordstamme. Susan Wise Bauer, E Words, Afrikaans, Van, Compliments, Vans, Vans Outfit

Leer jou kind beter spel — 6 onverwagse wenke | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans

Spel beter. 6 wenke om jou te help om jou kinders makliker te leer om Afrikaans reg te spel. Leer van klinkers, medeklinkers, lettergrepe, woordstamme.

As daar een ding is wat Afrikaanse tuisskoolma’s opgewonde maak, is dit boeke. Ons Afrikaanse leeslys gaan 'n PDF tabel wees, wat gereeld bygewerk sal word. Afrikaans, Pdf, Words, Compliments, Horse

Waar kry mens lewende boeke in Afrikaans? | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans

As daar een ding is wat Afrikaanse tuisskoolma’s opgewonde maak, is dit boeke. Ons Afrikaanse leeslys gaan 'n PDF tabel wees, wat gereeld bygewerk sal word.

Nie te vroeg met formele taalwerk begin nie! waarsku dié spraakterapeut. Beter raad: praat taalkunde met jou kind op speelse maniere. Afrikaans, Movies, Movie Posters, Compliments, Films, Film Poster, Cinema, Movie, Film

Praat taalkunde met jou kind | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans

Nie te vroeg met formele taalwerk begin nie! waarsku dié spraakterapeut. Beter raad: praat taalkunde met jou kind op speelse maniere.

Woordsoorte is vervelig en onnodig. So skryf 'n ma nou die dag vir my. Hoekom moet my kinders daarvan leer? Hier is my antwoord. Afrikaans, Words, Compliments, Horse

Woordsoorte: hoekom daarvan leer? | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans

Woordsoorte is vervelig en onnodig. So skryf 'n ma nou die dag vir my. Hoekom moet my kinders daarvan leer? Hier is my antwoord.

Nie te vroeg met formele taalwerk begin nie! waarsku dié spraakterapeut. Beter raad: praat taalkunde met jou kind op speelse maniere. Afrikaans, Compliments

Praat taalkunde met jou kind | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans

Nie te vroeg met formele taalwerk begin nie! waarsku dié spraakterapeut. Beter raad: praat taalkunde met jou kind op speelse maniere.

Vandag wil ek vinnig vir jou ʼn enkele spelreël van Afrikaans verduidelik en dit is die spelreëls oor ee. ʼn Belangrike enetjie, want o, wee hy pootjie baie mense, hierdie spelreël. Afrikaans Language, Napoleon Hill Quotes, E Words, Design Quotes, Kids Education, Success Quotes, Fun Facts, Homeschool, Humor

Hoekom skryf ons tweeling met twee ee’s? | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans

Vandag wil ek vinnig vir jou ʼn enkele spelreël van Afrikaans verduidelik en dit is die spelreëls oor ee. ʼn Belangrike enetjie, want o, wee hy pootjie baie mense, hierdie spelreël.

Voorlees is heerlik. Maar as die woord “terugvertel” opduik, raak ons ongemaklik. Hier is raad om jou kind aan die praat te kry. Afrikaans, Hoe, Compliments

Hoe kry jy jou kind aan die praat? En hoekom wil jy dit doen? | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans

Voorlees is heerlik. Maar as die woord “terugvertel” opduik, raak ons ongemaklik. Hier is raad om jou kind aan die praat te kry.

Wat is die een ding wat jy moet doen as jy nie jou kinders se toekoms met tuisleer wil opmors nie? Leer hulle in hulle moedertaal. Vir so lank as moontlik. Afrikaans, Kids, Compliments, Young Children, Boys, Children, Boy Babies, Child, Kids Part

5 goeie redes vir onderwys in die moedertaal | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans

Wat is die een ding wat jy moet doen as jy nie jou kinders se toekoms met tuisleer wil opmors nie? Leer hulle in hulle moedertaal. Vir so lank as moontlik. #tuisonderwys #tuisskool #moedertaalonderwys #afrikaans

Hier is vyf redes hoekom die keuse om jou kinders in julle moedertaal te leer die grootste, grootste guns is wat jy jou kinders ooit sal bewys. 3 Year Olds, Afrikaans, Guns, Compliments, Weapons Guns, Revolvers, Weapons, Rifles, Firearms

5 goeie redes vir onderwys in die moedertaal | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans

Hier is vyf redes hoekom die keuse om jou kinders in julle moedertaal te leer die grootste, grootste guns is wat jy jou kinders ooit sal bewys. #tuisonderwys #tuisskool #moedertaalonderwys #afrikaans

  Quotes Dream, Life Quotes Love, Robert Kiyosaki, Afrikaans Language, Tony Robbins, Napoleon Hill, Marketing, Daddy, People

Die 4 dienste wat ek lewer | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans

BEGIN MET HIERDIE GRATIS AANLYN KURSUS In hierdie gratis aanlyn kursus gaan jy alles vind wat jy nodig het om dadelik met tuisonderwys te kan wegspring. Vind onder andere uit: Waarop jy moet fokus as jou kinders laerskoolouderdom is Wat al die voor- en nadele van elkeen van die matriekroetes is Hoe om jou kind […]

"Om jou kind te laat sinne formuleer, is eintlik waaroor terugvertelling gaan." So sê hierdie spraak- en taalterapeut. Interesting Topics, Afrikaans, Homeschooling, Compliments, Homeschool

Hoe kry jy jou kind aan die praat? En hoekom wil jy dit doen? | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans

"Om jou kind te laat sinne formuleer, is eintlik waaroor terugvertelling gaan." So sê hierdie spraak- en taalterapeut. Lees meer. #afrikaans #tuisskool #tuisonderwys

  Afrikaans Language, Languages, Spelling, Homeschooling, School Stuff, Landing, Teaching, Writing, Education

Die 4 dienste wat ek lewer | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans

BEGIN MET HIERDIE GRATIS AANLYN KURSUS In hierdie gratis aanlyn kursus gaan jy alles vind wat jy nodig het om dadelik met tuisonderwys te kan wegspring. Vind onder andere uit: Waarop jy moet fokus as jou kinders laerskoolouderdom is Wat al die voor- en nadele van elkeen van die matriekroetes is Hoe om jou kind […]

Kry 'n kitsgids oor toespraak-maak Afrikaans, Homeschool, Kids, Compliments, Young Children, Boys, Children, Homeschooling, Boy Babies

Leer jou kinders só om toesprakies af te steek | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans

Ek deel graag met jou hierdie manier om jou tuisskool-voorsprong te benut en jou kinders te leer hoe om hulle gedagtes te orden en hoe om hulle vlotter uit te druk.Dis gratis en verniet, vat maar net ’n paar minute per dag, maar dit kan oneindig baie help jou kinders se taal- en denkontwikkeling. Boonop is dit baie prettig.

"Die doel van terugvertelling is nie om kennis te toets nie. Die doel van terugvertelling is om jou kind aan die praat te kry." 'n Spraakterapeut vertel meer. Afrikaans, Hoe, Homeschool, Language, Compliments, Languages, Homeschooling, Language Arts

Hoe kry jy jou kind aan die praat? En hoekom wil jy dit doen? | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans

"Die doel van terugvertelling is nie om kennis te toets nie. Die doel van terugvertelling is om jou kind aan die praat te kry." 'n Spraakterapeut vertel meer. #tuisonderwys #tuisskool #afrikaans