Klassieke boeke

’n Lys van bekende en klassieke boeke in die Westerse literatuur wat in Afrikaans vertaal is.
62 Pins152 Followers
Só onthou ek Suid-Afrika | Pieter Pieterse | www.myvolk.co.za | Gebore 9 Junie 1936 in Pietersburg -  Maart 2002 in Marlothpark, Mpumalanga) was ’n Afrikaanse skrywer, storieverteller en TV-persoonlikheid. Hy het tientalle boeke en draaiboeke geskryf en verskeie literêre toekennings daarvoor ontvang. Daarbenewens was hy vanaf 1991 tot met sy dood die aanbieder van verskeie TV-reekse soos Swerwerskos, Boude en blaaie, Van die Kaap tot die Kunene en Maak ’n las.

Ou Duitse stories van ’n grootprater, oorvertel in die pragtigste Afrikaans.

Die vondeling Rèmi reis deur die Franse platteland op soek na sy ouers.

Een van die agt boeke in die reeks oor die Amerikaanse pioniersgeskiedenis. Baie goed vertaal.

Die storie van ’n skeepsjonge wat saam met die bekende Michiel de Ruyter gevaar het.

Bekende stories, maar in die allerpragtigste Afrikaans.

Die Afrikaanse vertaling van die geliefde The Wind in the Willows.

’n Man. ’n Walvis. Hulle stryd. Vertaal uit die Amerikaans.

Die storie van ’n skeepsjonge wat saam met die bekende Michiel de Ruyter gevaar het.

Die vondeling Rèmi reis deur die Franse platteland op soek na sy ouers. Vertaal uit Frans.

Die vondeling Rèmi reis deur die Franse platteland op soek na sy ouers.

Een van die pragtige en geliefde boeke oor die Amerikaanse pioniersgeskiedenis.

Die storie van ’n skeepsjonge wat saam met die bekende Michiel de Ruyter gevaar het.

Vertaal uit Nederlands. Driehonderd mense op ’n eiland wat deur ’n aardbewing geruk word.

Die vondeling Rèmi reis deur die Franse platteland op soek na sy ouers.

Die skrywer se eie wedervaringe as hulle Colorado toe trek. Waterregte is veral belangrik. Vertaal uit die Amerikaans.

Die vondeling Rèmi reis deur die Franse platteland op soek na sy ouers.

’n Geromantiseerde storie oor die lewe in ’n groot byekorf.

Die storie van ’n skeepsjonge wat saam met die bekende Michiel de Ruyter gevaar het.

Pinterest
Search