Afrikaanse rympies en liedjies

Collection by Oolfant

264 
Pins
 • 
3.08k 
Followers

Afrikaanse rympies en liedjies. ’n Heerlike mengsel van al die bekende Afrikaanse rympies en liedjies word hier een vir een vasgesteek. Leer hulle vir jou kinders. Sing hulle vir jou kinders. Tuisskool in Afrikaans saam met oolfant.com

oolfant
Op Saterdag, 9 Maart 2019, het Decibel Musiek heerlik reünie gehou. Die geleentheid is deur Lydia Winchester gereël en die eregas was niemand anders nie as Boet Pretorius. Dié geleentheid het weer van Suid-Afrika se groot geeste in die Afrikaanse musiekbedryf byeengebring. Afrikaans, Winchester, Jackson, Van, Winchester Rifle, Vans, Afrikaans Language, Jackson Family

Decibel Musiek was ’n roeping – Die groot geeste van Afrikaanse musiek kon onlangs saam onthou! - Afrikaans.com

Op Saterdag, 9 Maart 2019, het Decibel Musiek heerlik reünie gehou. Die geleentheid is deur Lydia Winchester gereël en die eregas was niemand anders nie as Boet Pretorius. Dié geleentheid het weer van Suid-Afrika se groot geeste in die Afrikaanse musiekbedryf byeengebring.