Afrikaanse boeke vir jonger lesers

Lees vir jou kinders voor. Dis die beste raad wat ek ooit as tuisskoolma gekry het. Hier is 'n lys van meer as 50 boeke wat geskik is vir jonger lesers.
56 Pins140 Followers
ʼn Engelse bulhond vertel sy storie. Baie humoristies omdat dit nogal anders is as hoe die huismense dinge sien. Leeslys vir Afrikaanse tuisskolers.

’n Worshondjie vertel die storie. Veral snaaks hoe hy na katte kyk.

’n Lekker storie oor ’n olifant. Leeslys vir Afrikaanse tuisskolers.

Sias kry in hierdie Afrikaanse goue oue ’n steenbokkie.

’n Seekoei se avonture. Gebaseer op ’n ware verhaal. Leeslys vir Afrikaanse tuisskolers.

’n Seekoei se avonture. Gebaseer op ’n ware verhaal.

’n Worshondjie vertel die storie. Veral snaaks hoe hy na katte kyk. Leeslys vir Afrikaanse tuisskolers.

’n Worshondjie vertel die storie. Veral snaaks hoe hy na katte kyk.

’n Lewende boek oor die gewoontes van diere in ’n woud. Baie, baie beter as die fliek. Leeslys vir Afrikaanse tuisskolers.

’n Lewende boek oor die gewoontes van diere in ’n woud. Baie, baie beter as die fliek.

Sias en Mias besorg hulle juffrou hoofbrekens. Leeslys vir Afrikaanse tuisskolers.

Die tweede verhaal van ’n cowboy met ’n kameelperd genaamd Shorty.

Nog ’n boek uit dié geliefde reeks van boeke oor ’n tweeling Sias en Mias. Leeslys vir Afrikaanse tuisskolers.

Nog ’n boek uit dié geliefde reeks van boeke oor ’n tweeling Sias en Mias.

Kleinjan se troeteldier. Leeslys vir Afrikaanse tuisskolers.

Kleinjan se troeteldier. Leeslys vir Afrikaanse tuisskolers.

Die omslag van Pieter W. Grobbelaar en F. Lategan se Racheltjie de Beer en ander Afrikaanse Heldeverhale | Afrikaanse boeke vir jonger lesers

Rachel de Beer put her brother inside an anthill and covered him with her body dying of exposure (it was below freezing) thus saving him. Seems this story is only a myth loosely based on an incident in the USA or Canada.

’n Storie oor die lewe in die sirkus. Leeslys vir Afrikaanse tuisskolers.

’n Seekoei se avonture. Gebaseer op ’n ware verhaal.

Pinterest
Search