History of South Africa

Collection by Mari olivier

19 
Pins
 • 
298 
Followers
Mari olivier
Old South African Bank Notes in the Other South African Bank Notes category was listed for on 23 Sep at by Grenhilda in Newcastle Africa Quotes, Bar Pics, Art Of Manliness, My Childhood Memories, My Land, African History, Africa Travel, 1, South Africa

Old South African Bank Notes | bidorbuy.co.za

Buy Old South African Bank Notes for R175.00

He is generally regarded as the bravest of the Boer generals during the Second Boer War and as one of the leading figures of Boer independence. As a guerrilla, his tactics proved extremely successful. De la Rey opposed the war until the last, but when he was once accused of cowardice during a Volksraad session by President Paul Kruger, he replied that if the time for war came, he would be fighting long after Paul Kruger had given up and fled for safety. This proved to be the case. War Novels, Armed Conflict, The Settlers, War Photography, Many Faces, Historical Pictures, Guerrilla, African History, Cute Images

He is generally regarded as the bravest of the Boer generals during the Second Boer War and as one of the leading figures of Boer independence. As a guerrilla, his tactics proved extremely successful. De la Rey opposed the war until the last, but when he was once accused of cowardice during a Volksraad session by President Paul Kruger, he replied that if the time for war came, he would be fighting long after Paul Kruger had given up and fled for safety. This proved to be the case.

During this lull in hostilities, the Zulu medicine men created the illusion of invincibility amongst the warriors in a series of pageant-like displays. End Of Apartheid, Cape Colony, Zulu Warrior, Kwazulu Natal, My Land, African History, War Machine, Cute Images, South Africa

ANDRIES PRETORIUS is op 27 November 1798 by Graaff-Reinet in die destyds Kaapkolonie gebore, die vyfde geslag van die Suid-Afrikaanse Pretorius-stamvader. Die seun, Martinus Wessels Pretorius, stig Pretoria vernoem na sy pa, Andries Wilhelmus Jacobus Pretorius. En in die Ou Kerkhof van die einste Pretoria—wat dekades later die administratiewe hoofstad van ’n verenigde Suid-Afrika sal word—sal Andries Pretorius se stoflike oorskot in 1891 met groot eerbetoon herbegrawe word…

LOUIS TRICHARDT se geselskap en dié van Lang Hans van Rensburg was die eerste wat die uittog uit die Kolonie na die noorde aangedurf het. Met hul trekke was hulle baanbrekers in ’n ruwe en onontwikkelde land.  Sy trek het in die begin van 1836 met nege mans, nege vroue en 31 kinders oor die Oranjerivier beweeg. Dit was kort op die hakke van Van Rensburg se trek van tien mans, tien vroue en dertig kinders. Louis Trichardt, Teaching History, My Land, African History, African Beauty, Family History, Trek, South Africa, Two By Two

LOUIS TRICHARDT se geselskap en dié van Lang Hans van Rensburg was die eerste wat die uittog uit die Kolonie na die noorde aangedurf het. Met hul trekke was hulle baanbrekers in ’n ruwe en onontwikkelde land. Sy trek het in die begin van 1836 met nege mans, nege vroue en 31 kinders oor die Oranjerivier beweeg. Dit was kort op die hakke van Van Rensburg se trek van tien mans, tien vroue en dertig kinders.

De Wet is gebore naby Dewetsdorp en was as jeugdige ‘n transportryer in Griekwaland-Wes. Sy lewe word gekenmerk deur sy rusteloosheid en hy trek rond tussen Vrystaat en Transvaalse plase. Gedurende die eerste Anglo-boere-oorlog dien hy as Waarnemende Kommandant in die vernaamste Natalse veldslae. Hy word verkies tot die Transvaalse en Vrystaatse Volksrade. Hy het ‘n progressiewe uitkyk op die lewe gehad en hy tree op as kampvegter vir die Nederlandse taal. Dutch Bros, Armed Conflict, Inner World, Folk Music, Zulu, My Heritage, My Land, African History, Astronomy

De Wet is gebore naby Dewetsdorp en was as jeugdige ‘n transportryer in Griekwaland-Wes. Sy lewe word gekenmerk deur sy rusteloosheid en hy trek rond tussen Vrystaat en Transvaalse plase. Gedurende die eerste Anglo-boere-oorlog dien hy as Waarnemende Kommandant in die vernaamste Natalse veldslae. Hy word verkies tot die Transvaalse en Vrystaatse Volksrade. Hy het ‘n progressiewe uitkyk op die lewe gehad en hy tree op as kampvegter vir die Nederlandse taal.

Jacobus Ignatius de Wet, father of Boer General C. He was a Trekboer in the Orange Free State in ca but briefly joined the Voortrekkers in Natal before settling permanently in the Orange Free State Union Of South Africa, Family Research, Genealogy Research, Family Crest, Interesting History, My Heritage, African History, Cute Images, Country Of Origin

Jacobus Ignatius de Wet, father of Boer General C.R. de Wet. He was a Trekboer in the Orange Free State in ca 1835, but briefly joined the Voortrekkers in Natal before settling permanently in the Orange Free State

Bekendes van die Maritz familie:  Gert (Gerrit) Maritz (1798 – 23 September 1838) was 'n Voortrekker leier. Trek, Teaching History, My Land, African History, Continents, Family History, Genealogy, South Africa, Van

Bekendes van die Maritz familie: Gert (Gerrit) Maritz (1798 – 23 September 1838) was 'n Voortrekker leier.