KondensmelkMelktert

Print PDF 1 x blikkie kondensmelk 3 x blikkies water 3 x eiers, geskei 4 x…

Grenadella Tert: In en om die huis:

Petro se Grenadella tert g klapperkoekies , fyn gedruk 100 g botter , gesmelt . 30 ml koue water 15 ml gelatien 30 ml kook.

So noem my ma hierdie n warm appel koek. Maar ons het as kinders met hom groot geword as n appel tert. Weet nie waar moeder die resep gekry het nie, maar hier is hy... BESTANDELE 3e margerien 1kop suiker 3 eiers 1kop meel 1t bakpoeier Knippie sout 1/4 kop melk 1 blik tert…

So noem my ma hierdie n warm appel koek. Maar ons het as kinders met hom groot geword as n appel tert. Weet nie waar moeder die resep gekry het nie, maar hier is hy.

8-minuut-jogurtkaaskoek

Mikrogolfkaaskoek: 1 blik kondens, 500 ml jog, wit sjok, geur en kleur met suurlemoensap of na keuse. Verkil uur in yskas, Gooi uit.

Pinterest
Search