BYBEL

Collection by Marinda Huysamen

151 
Pins
 • 
38 
Followers
Marinda Huysamen
maar maak vir julle skatte bymekaar in die hemel, waar geen mot of roes verniel nie en waar diewe nie inbreek en steel nie; Bible Quotes, Bible Verses, Afrikaans Language, Afrikaans Quotes, Beautiful Prayers, Good Morning Messages, Faith Prayer, Inspirational Thoughts, Christian Quotes

Skatte in die hemel

maar maak vir julle skatte bymekaar in die hemel, waar geen mot of roes verniel nie en waar diewe nie inbreek en steel nie; MATTHÉÜS 6:20 AFR53 #bybelversafr #afrikaansebybelverse #afrikaans #bybelvers #bybelverse #versvandiedag #bybelversie #Jesus

JESAJA Vertrou altyd op die Here, want die Here God is 'n veilige toevlug. Faith Quotes, Bible Quotes, Lekker Dag, Afrikaanse Quotes, Goeie Nag, Goeie More, Encouraging Bible Verses, Special Words, Faith Prayer

JESAJA 26:4 Vertrou altyd op die Here, want die Here God is 'n veilige toevlug. | Afrikaans 1983 (AFR83) | Download The Bible App Now

Vertrou altyd op die Here, want die Here God is 'n veilige toevlug.

"God omgord my met krag; Hy maak my pad voorspoedig.Hy maak my voete soos dié van 'n ribbok; op hoë plekke laat Hy my stewig staan. Biblical Quotes, Bible Verses Quotes, Counselling Training, Christian Warrior, Afrikaanse Quotes, Stress And Anxiety, Friendship Quotes, Psalms, Christianity

Biblical Counselling Training Courses South Africa | MyFiladelfia

We offer biblical counselling training courses. A christ-centred course that focuses on the healing truth of the Gospel of Jesus Christ. Call us today for more!

EFESIËRS Ek druk julle dit op die hart, ek wat 'n gevangene is omdat ek die Here dien: Laat julle lewenswandel in ooreenstemming wees met die roeping wat julle van God ontvang het. Marriage Scripture, Bible Verses, Audio Bible, Afrikaanse Quotes, Goeie More, Inspirational Bible Quotes, Churches Of Christ, Sunday Quotes, Love Others

EFESIËRS 4:1 Ek druk julle dit op die hart, ek wat 'n gevangene is omdat ek die Here dien: Laat julle lewenswandel in ooreenstemming wees met die roeping wat julle van God ontvang het. | Afrikaans 1983 (AFR83) | Download The Bible App Now

Ek druk julle dit op die hart, ek wat 'n gevangene is omdat ek die Here dien: Laat julle lewenswandel in ooreenstemming wees met die roeping wat julle van God ontvang het.

NAHUM Die Here is goed, Hy is 'n toevlug in tyd van nood, Hy sorg vir dié wat by Hom skuil. Bible Quotes, Bible Verses, Afrikaanse Quotes, Goeie Nag, Goeie More, Inspirational Quotes, Apps, Christian, App

NAHUM 1:7 Die Here is goed, Hy is 'n toevlug in tyd van nood, Hy sorg vir dié wat by Hom skuil. | Afrikaans 1983 (AFR83) | Download The Bible App Now

Die Here is goed, Hy is 'n toevlug in tyd van nood, Hy sorg vir dié wat by Hom skuil.