skrif patrone

Collection by Marinda

9 
Pins
Afrikaans Alfabet A en B werkskaarte - KraftiMama Grade R Worksheets, Alphabet Worksheets, Preschool Learning Activities, Preschool Worksheets, Afrikaans Language, Alphabet For Kids, Kids Education, Phonics, Grammar Rules

Afrikaans Alfabet A en B werkskaarte • KraftiMama

Sorry folks, unless you want to teach your kids the Alphabet in Afrikaans, this one’s not for you. I’ll do the English alphabet some time or another, just bear with me OK! So hierdie een is spesiaal vir ons Afrikaners, yay! Ek het oral gesoek vir Afrikaanse uitdrukke en dit is moeilik bekombaar as jy […]

KraftiMama Afrikaans Werksblaaie Verniet, Free Printables, S Pre K Math Worksheets, Alphabet Writing Worksheets, Alphabet Writing Practice, Writing Practice Worksheets, Teaching Letters, Alphabet For Kids, Free Printable Worksheets, Free Printables, Printable Numbers

S Werksblaaie Son en Slak- Hersiende Font • KraftiMama

Ek het uiteindelik die regte font gevind, hoera! Jammer om weer die werksblaaie te verander, maar die wat dit reeds uitgedruk het moet nie kommer nie, die voriges is steeds reg, daar was net toekomstige probleme met van die letters wat nou hersien is en vervang gaan word, maar die wat reeds gedoen is, is […]

KraftiMama, Free Printables, Afrikaans Alfabet, T vir Tas Grade R Worksheets, Printable Preschool Worksheets, Preschool Learning Activities, Free Preschool, Free Printables, Tracing Worksheets, Preschool Ideas, Afrikaans Language, Teaching Posters

T vir Tas Afrikaans Alfabet Werkskaart en Kleimat • KraftiMama

Hiermee T vir Tas. Soos gewoonlik, deel asb op sosiale media om hierdie blad verniet te hou, dankie en geniet! (Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool nie, gebruik dit slegs vir “groter” kleintjies wat alreeds die groot letters op die kleimatte baasgeraak het.) Hierdie […]

Soos belowe, hier volg die res van die Alfabet stadig maar seker. Laat my weet hoe werk die nuwe formaat, ek het meer gehou daarvan dat hierdie blaadjies lyne en stippellyne aandui vir die verskille tussen Hoofletters en kleinletters sodat alles van grondfase af reg aangeleer word. Onthou, die skryfblaadjie is nie geskik vir kleuters … … Continue reading → Preschool Learning Activities, Preschool Math, Preschool Worksheets, Kids Learning, Quotes Dream, Life Quotes Love, Wisdom Quotes, Quotes Quotes, Grade R Worksheets

Afrikaanse Alfabet E Werksblad en Kleimat • KraftiMama

Soos belowe, hier volg die res van die Alfabet stadig maar seker. Laat my weet hoe werk die nuwe formaat, ek het meer gehou daarvan dat hierdie blaadjies lyne en stippellyne aandui vir die verskille tussen Hoofletters en kleinletters sodat alles van grondfase af reg aangeleer word. Onthou, die skryfblaadjie is nie geskik vir kleuters […]

KraftiMama, Free Printables, Afrikaans Alfabet, U vir Uil Grade R Worksheets, Kids Math Worksheets, Quotes Dream, Life Quotes Love, Preschool Writing, Preschool Lesson Plans, Preschool Learning Activities, Free Preschool, Robert Kiyosaki

U vir Uil Werkskaart en Kleimat • KraftiMama

Hiermee U vir Uil. Hierdie is nie vir my ideaal nie aangesien die U in uil eintlik meer ‘n ui klank is en daarom gee ek ook bus wat meer foneties korrek is. Kliek hier om direk te gaan na bus. (Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool nie, gebruik […]

KraftiMama, Free Printables, Afrikaans Alfabet, Y vir Ys - Learning Preschool Grade R Worksheets, Printable Preschool Worksheets, Preschool Learning Activities, Toddler Learning, Free Printables, Educational Activities, Afrikaans Language, Phonics Song, Toddler Development

X, Y en Z Kleimatte en Werkskaarte • KraftiMama

Uiteindelik die res van die reeks. Jammer ek hoor een of twee van die links is gebreek, ek maak dit reg sodra ek kan, binne die volgende week behoort ek ook al die ou fonts te vervang het en al die links na elke letter afsonderlik opgedateer het. Geniet! (Let wel, net die kleimatte is […]

Printable Alphabet Handwriting Pages for preschool or kindergarten. Kids will get practice with letter formation in the correct way. Kindergarten Handwriting, Teaching Handwriting, Handwriting Alphabet, Alphabet Writing, Preschool Writing, Handwriting Worksheets, Pre Writing, Kids Writing, Teaching Writing

Alphabet Handwriting Worksheets

Printable Alphabet Handwriting Pages for preschool or kindergarten. Kids will get practice with letter formation in the correct way. #preschool #handwriting #howto #teach #kids #writing #letters

KraftiMama Afrikaans Printable, Alfabet, Tuisskool Activities For 5 Year Olds, Preschool Learning Activities, Free Preschool, Preschool Worksheets, Classroom Activities, Grade R Worksheets, Learning English For Kids, Alphabet For Kids, Kids Education

Afrikaans Alfabet M, N, Q en R Werksblaadjies en Kleimatte • KraftiMama

Hier volg M en N (ja ek skip eers O en P want ek wou ook Q en R gee agv wat ek wou teken. Die alfabet neem lank, jammer ek weet dis verskriklik, geniet dit! (Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool nie, […]