mikrogolf resepte

Collection by Marinda

7 
Pins
 • 
29 
Followers
Ma like milk tart Tart Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Yummy Recipes, Paleo Recipes, Recipies, Kos, Microwave Recipes, Baking Recipes

1. Mikrogolf 1 blikkie kondensmelk 1 blikkie melk 2 blikkies warm water 2 eetlepels botter 4 eiers 6 eetlepels mielieblom (maizena) Knippie sout Pakkie tennisbeskuitjies SO MAAK JY: Meng al die bestanddele saam (behalwe die tennisbeskuitjies), klits en mikrogolf vir 7 minute op hoog. Haal uit, klits weer en mikrogolf vir 5 minute. Haal uit, klits weer en mikrogolf vir 3 minute. Klits weer. Pak tennisbeskuitjies onder in ’n bak, smeer vulsel bo-oor en strooi kaneel op.:

REGTE EGTE BASAAR KERRIE EN RYS 2 kg Maalvleis 2 na 3 groot aartappels in blokkies gesny (pre-cook vinnig in die mikrogolf tot amper sag) 2 groot uie (gekap) gevriesde gemengde groente (of 1 . Mince Dishes, Curry Dishes, Beef Dishes, South African Dishes, South African Recipes, Indian Food Recipes, Mince Recipes, Curry Recipes, Cooking Recipes

WordPress.com

REGTE EGTE BASAAR KERRIE EN RYS 2 kg Maalvleis 2 na 3 groot aartappels in blokkies gesny (pre-cook vinnig in die mikrogolf tot amper sag) 2 groot uie (gekap) 500gr gevriesde gemengde groente (of 1 blikkie kerriegroente en 1 blik gemengde groente (410gr) 1 blokkie beesstert ekstrak (aangemaak soos aanwysings) 1 eetl sout 2 groot…

SWEETCORN BAKE One Pinner said: I love this recipe, and I end up making it a lot to go with a braai (barbeque). Really fabulous and different to the normal braai side dishes Sweetcorn Bake, Cocoa Recipes, Coffee Recipes, Dessert Recipes, Yummy Recipes, Party Recipes, Breakfast Recipes, Desserts, Bon Appetit

Sweetcorn Bake

SWEETCORN BAKE I love this recipe, and I end up making it a lot to go with a braai (barbeque). Really fabulous and different to the normal braai side dishes

Tamatiesop met ’n pasteikappie. Ideaal vir ‘n voorgereg as jy wil uithang! En jy maak dit sommer in die mikrogolf. Soup Recipes, Dinner Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Desserts, Yummy Recipes, Microwave Baking, Microwave Recipes, Good Food

MIKROGOLF RESEPTE

EIERS IN DIE MIKROGOLF EIERS IN DIE MIKROGOLF Maklik en Gesond! Mikrogolf Posjeer eiers op roosterbrood. Neem koffiebeker en maak 'n derde vol koue water - breek eier in water en mikrogolf op hoog...