miki geregte

Collection by Marinda

12 
Pins
 • 
28 
Followers
<p>2 kop melk ½ kop sago (hoef nie vooraf te week nie) 3 eetl botter 2 eiers geskei ⅓ kop suiker 2 ml vanielje geursel knypie sout appelkooskonfyt kaneel Giet die melk, sago en botter in bak en 10 minute oop by 100% krag (roer gereeld) en daarna 5 min …</p>

EENVOUDIGE SAGO POEDING (MIKROGOLF)

2 kop melk ½ kop sago (hoef nie vooraf te week nie) 3 eetl botter 2 eiers geskei ⅓ kop suiker 2 ml vanielje geursel knypie sout appelkooskonfyt kaneel Giet die melk, sago en botter in bak en 10 min…

Blitsvinning in die mikrogolfoond. 6 tot 8 porsies. 1 blikkie tuna gedreineer, 1 middelslagui gerasper, 50 ml blatjang, 50 ml mayonnaise, 2 eiers geklits, 100 ml volroommelk, 1 groot pak (125 g) kaas-en-uie-tjips fyngedruk, 3/4 kop cheddarkaas gerasper. 1. Meng alle bestandele in mengbak 2. Spuit mikrogolfvaste tertbord van 20 cm met kossproei 3. Giet …

TUNA-EN-TJIPS-TERT

“Melkkos” in the Microwave  1 litre milk  180 ml cake flour ...  2 ml salt  15 ml butter of margarine  cinnamon sugar    Microwave milk ...

“Melkkos” in the Microwave

“Melkkos” in the Microwave 1 litre milk 180 ml cake flour ... 2 ml salt 15 ml butter of margarine cinnamon sugar Microwave milk ...

mikrogolf souskluitjies

MIKROGOLF SOUSKLUITJIES

Riana Viljoen LEKKER SOUSKLUITJIES http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/07/mikrogolf-souskluitjies.html Sous : Mikrogolf 500 ml water,10g botter 50 ml suiker & 25 ml mielieblom saam vir 3 min oop by 100 % krag. Beslag : 125 ml koekmeel, 10ml suiker, 5 ml bakpoeier, 10 g botter/margarien 30ml melk 1 geklopte eier. Metode : Skep lepelsvol v beslag in warm stroop,bedek & mikrogolf vir 2 min by 100% krag. Laat staan 'n wyle voor jy dit oopmaak. Dis 'n lekker klein reseppie…

Mikrogolf Melktert | Boerekos.com – Kook en Geniet saam met Ons!

Mikrogolf Melktert – Boerekos – Kook met Nostalgie

Krummelkors 200 g beskuitjies (Tennis-, Marie- of Eat Sum-Mor) 55 ml sagte botter pypkaneel Vulsel: 1 liter melk 30 ml botter 60 ml koekmeelblom 60 ml mielieblom 15 ml vlapoeier 120 g (150 ml) suik…

Butternut & Sweet Potato Soup-INA PAARMAN

Menu of the Month

Ina Paarman - Over 1000 tried and tested recipes, seasonings, salad dressings, sauces, bake mixes, cookbooks