Desktop = Afrikaanse quotes

Collection by Marinajvr

18 
Pins
Ouma - Dit is daardie sagte werkershande wat ek vandag mis, dieselfde hande wat die kombers om my Winter'slyf sou vou. Mamma dankie dat U altyd daar is vir my. Hug Quotes, Home Quotes And Sayings, Family Quotes, Afrikaans Language, Message For Mother, Afrikaanse Quotes, Quotes About Motherhood, Strong Quotes, Father's Day

1000 images about afrikaans on afrikaans quotes - 28 images - 558 best afrikaans quotes images on, 1000 images about quotes on afrikaans, pin by rion on afrikaans afrikaans quotes afrikaans, 25 hilarious afrikaans idioms that should exist in, 1000 afrikaans quotes on afrikaans god and

1000 images about afrikaans on afrikaans quotes

My kind jy is my alles, my asem, my hele lewe. Jou hartseer is ook my hartseer, jou geluk myne. Here hou U hand oor my kosbare kind. Bible Verses Quotes, Wisdom Quotes, Life Quotes, My Children Quotes, Quotes For Kids, Good Morning Inspirational Quotes, Motivational Quotes, Afrikaanse Quotes, Goeie Nag

My kind jy is my alles, my asem, my hele lewe.. Jou hartseer is ook my hartseer, jou geluk myne. Here hou U hand oor my kosbare kind.

Dankie mamma  vir al jou geduld, om altyd na my  probleme te luister,  Dankie vir mamma se geloof,  om altyd in my te glo..  Dankie vir mamma se insig, om my te verstaan en aanvaar  Baie dankie vir mamna se wysheid, vir alles  wat ek geleer het.. BAIE dankie vir mamma se onvoorwaardelike liefde.. Ek is geseën  met die heel beste Ma! Baie Dankie, Thats So Me, Afrikaanse Quotes, Family Quotes, Wisdom Quotes, My Mom, Sayings, Boss Wallpaper, Girl Boss

Dankie mamma vir al jou geduld, om altyd na my probleme te luister, Dankie vir mamma se geloof, om altyd in my te glo.. Dankie vir mamma se insig, om my te verstaan en aanvaar Baie dankie vir mamna se wysheid, vir alles wat ek geleer het.. BAIE dankie vir mamma se onvoorwaardelike liefde.. Ek is geseën met die heel beste Ma!