wildsvleis

Collection by Marilé Swanepoel

8 
Pins
 • 
7 
Followers
Venison Shepherds Pie - Wild Game Recipes. Pro Hunter's Journal | LEM Products | Killer Recipes for Sportsmen and Food Lovers

ProHuntersJournal.com • Venison Shepherds Pie

Venison Shepherds Pie - Wild Game Recipes. Pro Hunter's Journal | LEM Products | Killer Recipes for Sportsmen and Food Lovers

Springbokpastei met slapdeeg-kors  SARIE Junie 2010

Springbokpastei met slapdeeg-kors

Blaardeeg is gewild, maar dié kors is nog lekkerder - en almal kan dit maak.

Donker bier gee ’n karamelagtige geur aan wildsvleis wat deur die soet gekaramelliseerde uitjies gekomplementeer word.

Wildsvleispotjie

Donker bier gee ’n karamelagtige geur aan wildsvleis wat deur die soet gekaramelliseerde uitjies gekomplementeer word.

Lamb or Venison Potjie with Baby Onions

Lamb or Venison Potjie with Baby Onions

Ina Paarman - Over 1000 tried and tested recipes, seasonings, salad dressings, sauces, bake mixes, cookbooks

Wildsvleis resepte

VLEIS - WILD

BOERE BOSVARK WELLINGTON Vir 4 mense. 4 x 250 g Bosvark - Vlakvark filette skoon gemaak en geporsie 8 - 16 groot swart sampioene liggies gebraai en fyn gekap Gemaalde koljander Ongeveer 50 g van elk...

Flippen Lekker Wildsvleis-Potjie | Boerekos – Kook met Nostalgie

Flippen Lekker Wildsvleis-Potjie – Boerekos – Kook met Nostalgie

Die is kuierkos ! . 1½ kg Wildsvleis kook stukke van jou keuse 2 uie – gekap 8 knoffeltoontjies, gekneus 250g sampioene – halveer 1 groot groen soetrissie, gekap 300g gemengde droë vrugte 2 el matige kerriepoeier 2 el vars geskroei gemaalde koljander ½ tl fyn naeltjies 3 el bruinsuiker 750 ml Semi Soet Witwyn 100 ml bruin druiwe asyn 250 ml karringmelk swart peper & sout 125 ml kookolie kookwater soos nodig . Marineer die wildsvleis stukke in die karringmelk vir minstens 10 ure of oornag…

Springbokskenkelpotjie: Hou die pot aan die kook | Weg

Springbokskenkelpotjie: Hou die pot aan die kook

Noem wild en die meeste mense dink aan Annatjie Reynolds. Vir ’n volmaakte toer moet daar mos een van die aande in ’n potjie geroer word. Anders verloor ons al ons karakter.

Blitsige wildspastei met oorgooikors | Landbou

Blitsige wildspastei met oorgooikors

Vir hierdie resep het jy ongeveer 750 g klaargaar fynvleis nodig. Kyk onderaan dié bladsy vir die resep.