Tin Cup Malva Pudding - Recipe as cooked by Die Skilpadjies on Ultimate Braai Master Season 2 #MalvaCup #WinterBakes #Recipe

Tin Cup Malva Pudding - Recipe as cooked by Die Skilpadjies on Ultimate Braai Master Season 2

Fool proof cookie dough / Staatmaker-koekiedeeg

Die rolletjies koekdeeg kan ook vir tot drie maande in die vrieskas gehou word, reg om in sirkels gesny te word vir die bakslag. Boonop sal die rolletjies deeg verveelde vakansiekinders ook ’n goeie rukkie besig hou. Ons het die deeg in 3 verdeel …

Ouma Anna se kookmelkkoekies

Ouma Anna se kookmelkkoekies

“Dié resep kom van my skoondogter Yolande se ouma Anna. Die deeg moet oornag in die yskas rus,” sê tannie Poppie Coetzer.

Hi almal, hier is die gemmerkoekie resep waarmee ouma so fluks gehelp het vir almal wat hom wil he! Gemmerkoekies: 6k Meelblom, 250g Margarien, 2k Suiker, 2e Gemmer, 2 Eiers, 1k Goue Stroop, 3t Koeksoda (aangemaak met 2e Melk), 1/4t Sout. METODE: Klits margarien en suiker goed, dan eiers. Gooi stroop en gemmer by …

All Bran Rusks Recipe

All Bran Beskuit (Rusks) using Kellogs All bran and buttermilk. I grew up with these rusks and their delish!

As daar nou een ding is wat die Bezuidenhout dogters goed kan doen, dan is dit letterlik bolletjies rol en koekies bak! My jonger suster, Maryke Botha is die familie se baas koekie bakster en maak ons almal trots met haar gebak. Sy het my geleer om my vrees

As daar nou een ding is wat die Bezuidenhout dogters goed kan doen, dan is dit letterlik bolletjies rol en koekies bak! My jonger suster, .

Uit die Huisgenoot toetskombuis:  Karamelkondensmelk-stafies

Karamelkondensmelk-stafies

LEWER 28 BLOKKIES Bereiding: 10 minute baktyd: 30 minute 250 g margarien of botter 125 ml (½ k).

South African Lemon Meringue Tart A delicious, traditional South African tart- Lemon Meringue Tart!

South African Lemon Meringue Tart

South African Lemon Meringue Tart A delicious, traditional South African tart- Lemon Meringue Tart!

Pinterest
Search