Klein koekies

Collection by Marika Koekemoer

11 
Pins
 • 
23 
Followers
 2 el kakao, 250 g margarien 500 g versiersuiker 1 tl vanilla essence 1 pak marie koekies 1 groot eier. Fudge Recipes, My Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Favorite Recipes, Recipies, Baking Ideas, Kos

Sjokolade Beskuitjie Fudge – Boerekos – Kook met Nostalgie

Vinnig en maklik, lekker bederf.. 2 el kakao, 250 g margarien 500 g versiersuiker 1 tl vanilla essence 1 pak marie koekies 1 groot eier. Krummel die marie koekies rof, nie poeier fyn nie Klits eier…

Mom's Crunchie Recipe - One Of Our Best South African Recipes Kos, Crunchie Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Scone Recipes, Baking Desserts, Oven Recipes, Candy Recipes, Copycat Recipes

Crunchies How Mom Used To Make Them

Huletts homemade Crunchie’s Recipe is a tasty, unforgettable treat for when you are on the go or enjoying some time out with a cup of tea. Try it for yourself.

 2 el kakao, 250 g margarien 500 g versiersuiker 1 tl vanilla essence 1 pak marie koekies 1 groot eier. Fudge Recipes, My Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Favorite Recipes, Recipies, Baking Ideas, Kos

Sjokolade Beskuitjie Fudge – Boerekos – Kook met Nostalgie

Vinnig en maklik, lekker bederf.. 2 el kakao, 250 g margarien 500 g versiersuiker 1 tl vanilla essence 1 pak marie koekies 1 groot eier. Krummel die marie koekies rof, nie poeier fyn nie Klits eier…

DADELBLOKKIES ~ Altyd 'n wenner! 36 blokkies 250 g (½ blok) botter 500 g x 250 g-pakkies) dadels, fyn gekap . 1 eier 125 ml. Baking Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Kos, Ma Baker, Scones, Cake Pops, African Dessert

DADELBLOKKIES

DADELBLOKKIES ~ Altyd 'n wenner! 36 blokkies 250 g (½ blok) botter 500 g (2 x 250 g-pakkies) dadels, fyn gekap... 1 eier 125 ml (½ k) strooisuiker knypie sout 200 g (1 pakkie) Mariebeskuitjies 500 ml (2 k) fyn klapper 1. Smelt botter oor lae hitte en voeg dadels by. Prut stadig vir 3 min. oor lae hitte terwyl geroer word. 2. Klits eier, suiker en sout en voeg by bottermengsel. Roer tot goed gemeng en laat nog 2 min. op warm stoofplaat. Verwyder van hitte. 3. Breek beskuitjies met hande in…

Baie mense is op allerlei diëte vir allergieë en kinders word toenemend gediagnoseer met ADHD, ADD en my vraag is: Is Gluten of brood regtig die “culprit”? Ja, jy gaan my seker nou hard oor die vingers tik, maar lees eers my artikel voordat jy baklei. Bags, The Moon, Handbags, Totes, Lv Bags, Hand Bags, Bag, Pocket

Smelt-in-die-mond Vlakoekies

As daar nou een ding is wat die Bezuidenhout dogters goed kan doen, dan is dit letterlik bolletjies rol en koekies bak! My jonger suster, Maryke Botha is die familie se baas koekie bakster en maak ons almal trots met haar gebak. Sy het my geleer om my vrees