When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

Afrikaans vocabulary

Collection by Marija Loncar

7 
Pins
KraftiMama, Dae van die Week, Afrikaans Verniet Printables Grade R Worksheets, Printable Preschool Worksheets, Printables, Teaching Letter Recognition, Teaching Letters, Quotes Dream, Life Quotes Love, Robert Kiyosaki, Napoleon Hill

Leer Kleuters Speel-Speel die Dae van die Week  • KraftiMama

Hier's 'n blaadjie wat jy kan uitdruk en lamineer. Druk 2 en lamineer dan kan jy een gebruik om 'n paring- speletjie speel met die dae en die prentjies.

Essay on the book of psalms 91 There are 150 psalms in the Book of Psalms that were written over the span of 800 years. Most of the Psalms written were made to. Grade R Worksheets, Printable Preschool Worksheets, Kindergarten Math Worksheets, Kindergarten Lessons, Preschool Learning Activities, Kids Learning Activities, Classroom Activities, Afrikaans Language, Classroom Expectations

WordPress.com

Klik op die skakels onder die prente vir nog voorbeelde. Ek het onlangs hierdie "stilspeletjie" herontdek. Dit is eenvoudig om op te stel en is 'n handige huiswerk hulpmiddel - veral as Ma en Pa gou iets anders moet doen. Ek maak my raamwerk gewoonlik op MS Powerpoint - bloot omdat ek die prentjies makliker…

English Number Flashcards* NEW * Afrikaans Number Flash Cards - my daughter loved theseAfrican Moms And Their Young Farm Animals FlashcardsAfrican Mothers and their Young Farm Animals Flash CardsEnglish Grade R Reading Preparation Grade R Worksheets, School Worksheets, Alphabet Worksheets, Worksheets For Kids, Kindergarten Lessons, Preschool Learning Activities, Classroom Activities, Preschool Themes, Kids Learning

Afrikaans Graad R Leesgereedmaking Tuisprogram GRATIS!

Hierdie gratis tuisprogram gee aan die ouer van die Graad R kind die geleentheid om 'n paar eenvoudige oefeninge met hom of haar te doen terwyl hulle 'n storie lees. Dit is basiese geletterheids kennis soos dat 'n sin verskillende woorde het en dat sinne en worde kort of lank kan wees. Daar is ook...

11 x *Kan ook 2 op ‘n bladsy gedruk word vir grootte. Dit wil sê by die huis of in u klaskamer. Duplisering van Klein Pikkewyn se produkte is teen die Kopiereg-wet. Preschool Activity Sheets, Preschool Learning Activities, Kids Learning, Morning Activities, Grade R Worksheets, Printable Preschool Worksheets, Classroom Welcome, Classroom Themes, Afrikaans Language

Kleur Plakkate A4 - Teacha!

11 x A4 *Kan ook 2 op 'n bladsy gedruk word vir A5 grootte. Apparaat mag slegs vir persoonlike gebruik aangewend word. Dit wil sê by die huis of in u klaskamer. Duplisering van Klein Pikkewyn se produkte is teen die Kopiereg-wet.

Trait: Language In this photo we see the official language of South Africa (Zulu). While looking at the Zulu language of South Africa, you can see how the language is very different. Languages Of South Africa, Zulu Language, Afrikaans Language, Xhosa, Letter Of The Week, First Language, Humor, Kids Education, Vocabulary

Afrikaans language, alphabet and pronunciation

Afrikaans is a West Germanic language descended from Dutch and spoken mainly in South Africa and Namibia by about 17.5 million people.

  Preschool Worksheets, Preschool Activities, Languages Of South Africa, Afrikaans Language, South Afrika, Out Of Africa, African Animals, English Lessons, Good Company

Afrikaans Suid-Afrikaanse Diere Woordmat

How does this resource excite and engage children's learning? Leerders kan hierdie Afrika Diere Woordmat gebruik tydens geletterdheidslesse soos lees en kyk en/of skryf aktiwiteite. Kan hierdie hulpbron tydens lesse van Erfenisdag gebruik word? Ja beslis! Erfenisdag in Suid-Afrika word op die 24ste September elke jaar gevier. Op hierdie dag vier ons, ons Suid-Afrikaanse kultuur, ons erfenis, ons 11 offisiële tale, die kos wat ons eet en ons pragtige omgewing, natuur en diere.