History

Collection by Mari-Het Demond

13 
Pins
Coat of Arms of the Transvaal - South African Republic - Wikipedia, the free encyclopedia Union Of South Africa, South African Flag, African States, African Countries, Flags Of The World, My Heritage, African History, Educational Activities, History Facts

Armoria patriæ - Transvaal Province

Transvaal ook genoem Zuid-Afrikaanse Republiek - het vir net minder as 50 jaar bestaan en het in 1902 tot 'n einde gekom nadat Brittanje die republiek in die Tweede Vryheidsoorlog verslaan het.1857–1860 Marthinus Wessel Pretorius. 1860-1862 Stephanus Schoeman. - 1863–1864 Willem Cornelis Janse van Rensburg. - 1864–1871 Marthinus Wessel Pretorius.- 1871–1877 Thomas Francois Burgers. - 1883–1902 Paul Kruger. - 1900–1902 Schalk Willem Burger (waarnemend)

Boer War Art Poetry and History – Chessalee Apartheid, South African Recipes, African Tribes, African History, Military History, Family History, Poetry, Buttermilk Rusks, Historia

Berig oor die AB oorlog...kyk bietjie hoe positief die skrywer oor die Boere se karakter is....

Voordat die Voortrekkers, wat hulle wapens buite die kraal moes laat bly, kon vertrek, is hulle op Dingaan se bevel vermoor. Hier word die name van die vermoordes gelys. Union Of South Africa, South African Air Force, Jaco, African History, History Facts, Military History, Homeland, Historical Photos, Monuments

Voordat die Voortrekkers, wat hulle wapens buite die kraal moes laat bly, kon vertrek, is hulle op Dingaan se bevel vermoor. Hier word die name van die vermoordes gelys.

Die Stem van Suid Afrika - Old South African National Anthom. Afrikaans Language, Union Of South Africa, Afrikaanse Quotes, Pretoria, My Land, African History, Qoutes, Poems, Van

Die stem van Suid-Afrika

Die stem van Suid-Afrika. Uit de collectie: Straatliederen

This Day in History: Oct Boer War begins in South Africa - It was a war of greed. An already rich and powerful nation wanted more and was willing to sacrifice anything to get it. Royal Canadian Navy, Canadian Army, Canadian History, Military Art, Military History, 3 Branches, World Conflicts, African History, First Nations

This Day in History: Oct 11, 1899: Boer War begins in South Africa

It was a war of greed. An already rich and powerful nation wanted more and was willing to sacrifice anything to get it. The Second Boer War (Dutch: Tweede Boerenoorlog, Afrikaans: Tweede Vryheidsoorlog or Tweede Boereoorlog) was fought from 11 October 1899 until 31 May 1902 between the British Empire and the Afrikaans-speaking Dutch settlers of two independent Boer republics, the South African Republic (Transvaal Republic) and the Orange Free State. It ended with a British victory and the…

PIETER MOURIETS (PIET) RETIEF was ’n sakeman, en waarskynlik ook die geleerdste onder die trekkers. Hy het met 120 weerbare manne en sowat honderd waens gekom, en in dié was ook sy vrou, Magdalena (vroeër die weduwee Greyling), en hul twee seuns en twee dogters. Sy dogters was albei so mooi dat dit aanleiding gegee het tot die naam van sy plaas by Riebeek-Oos—Mooimeisiesfontein. Teaching History, African History, Family History, Persona, Trek, South Africa, Van, Colour, Africans

Die groot ensiklopediese webwerf van Mieliestronk.com

PIETER MOURIETS (PIET) RETIEF was ’n sakeman, en waarskynlik ook die geleerdste onder die trekkers. Hy het met 120 weerbare manne en sowat honderd waens gekom, en in dié was ook sy vrou, Magdalena (vroeër die weduwee Greyling), en hul twee seuns en twee dogters. Sy dogters was albei so mooi dat dit aanleiding gegee het tot die naam van sy plaas by Riebeek-Oos—Mooimeisiesfontein.

MARTHINUS Wessel Pretorius is in 1857 as die eerste Staatspresident van Transvaal gekies. African History, Genealogy, Van, Vans, Vans Outfit

MARTHINUS Wessel Pretorius is in 1857 as die eerste Staatspresident van Transvaal gekies.