Goeie nag

Collection by Marie Van Niekerk

18 
Pins
Marie Van Niekerk
God spesialiseer in deurbrake! Maak nie saak hoe hulpeloos jy dink jou situasie is en hoe lank jy al sukkel nie. Hy kan dit nog steeds omkeer in 'n wonderwerk en jou 'n uitkoms gee wat alle verwagting en hoop oortref. Sy tyd is egter nie ons tyd nie - hou aan bid, glo en vertrou.

Home - MyFiladelfia Institute

Biblical Counselling TrainingBybelse Berading Opleiding Enrol Today For 2021!THE TIME IS NOW.Respond to God’s CallHE WILL PROVIDE.Let MyFiladelfia Journey With You.IN ORDER TO EQUIP YOU. Download Brochure Laai Brosjure Af Facebook Twitter Instagram Youtube Courses Biblical Counselling Skills Level 1 – Possible outcome Certificate in Theological Study as awarded by MINTS.edu. Course 1: Introduction to Pastoral counselling (BAM142) Course 2: Introduction to Biblical studies (BAB001) Course 3…

Elke spesiale mens in my lewe is 'n genadegawe van god. Al leef ons in 'n besige tyd, vou ek jul in my gebede toe en plaas jul in Jesus se Hande. Amen

Elke spesiale mens in my lewe is 'n genadegawe van god. Al leef ons in 'n besige tyd, vou ek jul in my gebede toe en plaas jul in Jesus se Hande. Amen