mieliepap

Collection by Mariette

9 
Pins
 • 
6 
Followers
Braaiballe- its lke ths avoury version of the soetbrood i have in my inbox somewhere, yumyumyummo- OMG different cheeses!- CHEESUS

Braaiballe- its lke ths avoury version of the soetbrood i have in my inbox somewhere, yumyumyummo- OMG different cheeses!- CHEESUS

Mieliepap Bolle Vir Braaivleis, dont want to think of the syns in this dish:

Mieliepap Bolle Vir Braaivleis, dont want to think of the syns in this dish:

Mieliepap in die oond: heerlik saam met braaivleis

Mieliepap in die oond

Bygereg saam met die naweek se braai Mieliepap in die oond Deur: Heleen Meyer ’n Ongelooflike maklike gereg om met wors of braaivleis voor te sit. Ek het ’n soortgelyke gereg by ’n vriendin, Judy Heyns, geëet en toe hierdie weergawe gemaak. Selfs dié wat nie eintlik dink mieliepap behoort saam met braaivleis geëet te word nie, geniet dit. Bestanddele 360 g (750 ml) growwe mieliemeel 250 ml (1 k) melk 500 ml (2 k) water 60 ml (¼ k)olyfolie 2 x 410 g-blikke suikermielies sout en varsgemaalde…

Bygereg saam met die naweek se braai  Mieliepap in die oond Deur: Heleen Meyer ’n Ongelooflike maklike gereg om met wors of braaivleis ...

Mieliepap in die oond

Bygereg saam met die naweek se braai Mieliepap in die oond Deur: Heleen Meyer ’n Ongelooflike maklike gereg om met wors of braaivleis voor te sit. Ek het ’n soortgelyke gereg by ’n vriendin, Judy Heyns, geëet en toe hierdie weergawe gemaak. Selfs dié wat nie eintlik dink mieliepap behoort saam met braaivleis geëet te word nie, geniet dit. Bestanddele 360 g (750 ml) growwe mieliemeel 250 ml (1 k) melk 500 ml (2 k) water 60 ml (¼ k)olyfolie 2 x 410 g-blikke suikermielies sout en varsgemaalde…

Mieliepap-en – cheddarkoekies met doopsous. Foto: Koskas Kos Lewer ongeveer 20 koekies Bestanddele: Mieliepap 750 ml water 5 ml sout 375 ml mieliemeel 15 ml botter Koekies 250 ml gaar mieliepap, nie te droog nie en ook nie te klam nie 125 ml koekmeel 250 ml gerasperde Cheddarkaas 10 ml bakpoeier 2 eiers 'n knippie rooipeper sout na smaak olie vir braai Jogurt-en-chakalaka-doopsous 250 ml ongegeurde jogurt 125 ml vars of geblikte chakalaka Metode: Om die mieliepap te maak, verhit 50...

[Resep] Mieliepap-en – cheddarkoekies met doopsous | Maroela Media

ʼn Heerlike smulhappie vir die naweek!

Ouma se Boerewors bredie met mieliepap | Boerekos – Kook met Nostalgie

Ouma se Boerewors bredie met mieliepap – Boerekos – Kook met Nostalgie

trooskos !! 2 uie, gekap 80 ml olie 5 knoffeltoontjies , gekneus 1 tl matige kerriepoeier 2 gekapte tamaties 2 aartaapels in kwarte gesny 500 ml kookwater 500 g boerewors, in happie groote gesny sout na smaak Braai die ui in die olie tot sag, voeg die knoffel en kerriepoeier by en braai vir 3 min Voeg boerewors stukke by, braai alles saam tot lekker bruin en geurig Voeg aartappel stukke by saam die tamaties en kookwater verhit tot kookpunt Prut vir 25 minute tot aartappels lekker sag en die…