Maak beskuitjie kors van Tenniskoekies. Druk in tertbak vas. Maak 1 pakkie suurlemoen jellie aan met 1 k kookwater en laat afkoel. Roer 1 blik kondensmelk en 1 blikkie grenadillamoes by en ook 50 ml suurlemoensap. Meng deur en skep op beskuitjiekors.

Druk in tertbak vas. Maak 1 pakkie suurlemoen jellie aan met 1 k kookwater en laat afkoel. Roer 1 blik kondensmelk en 1 blikkie grenadillamoes by en ook 50 ml suurlemoensap.

Lamspastei, As jy, soos ek, van die Karoo kom, sal jy altyd lief wees vir ’n lamspastei

2 kg lamsboud, in blokkies g ml) koekmeelsout en varsgemaalde swartpeper na ml ml uie, gehalveer en in dun skywe knoffelhuisies, ml m

Maak kors van 1 pakkie fyngerolde gemmerkoekies en 80 gr gesmelte botter en druk in diep tertbak. Meng vlg saam vir vulsel: 3 bakkies gladde roomkaas, 1 k strooisuiker, 100 ml amarula likeur, en 20…

Maak kors van 1 pakkie fyngerolde gemmerkoekies en 80 gr gesmelte botter en druk in diep tertbak. Meng vlg saam vir vulsel: 3 bakkies gladde roomkaas, 1 k strooisuiker, 100 ml amarula likeur, en

Pinterest
Search