Ouerskap/Parenting

Collection by Marietjie Botha Nel

12 
Pins
 • 
188 
Followers
Marietjie Botha Nel
Stop die skree-kultuur - Voelgoed Play Therapy, Kind, Om, Parenting, Childcare, Raising Kids, Natural Parenting

Gee die gevoel ’n naam - Voelgoed

Woede is ʼn sterk emosie, maar dit kan voordelig wees. Omdat ons dit nie kan vermy nie, moet ons ons kinders leer om dit reg te hanteer. Net soos opgewondenheid en blydskap is woede ook ʼn natuurlike emosie. Dit is daarom belangrik dat ons ons kinders moet leer om die gevoel ʼn naam te gee …

Koester hulle verbeelding - Voelgoed

Verbeelding – die woord klink opwindend en kreatief. Dit neem ’n mens terug na daardie sorgvrye kinderdae toe jy die prinses was en ’n weelderige paleis gebly het.

Stop die skree-kultuur - Voelgoed

’n Ouer moet sy of haar emosies kan bestuur. Wanneer jy buite beheer voel, kan jy nie die ouer wees wat jou kind nodig het nie. ’n Lugwaardin sê nie verniet jy moet eerste jou eie suurstofmasker opsit in geval van ’n noodlanding nie. As jy jouself kan help, kan jy immers ander ook help. …

Sien ‘n slag die kinders raak - Voelgoed

So ‘n ruk terug was ek weer in die bevoorregte posisie om vriende se baba in ‘n kerk aan die Here toe te wy. Terwyl ek die kleinding vashou, toe dink ek weer aan Matt 18: 6 waar Jesus self gesê het dat dit beter is vir iemand om met ‘n meulsteen om sy nek …

Stop die skree-kultuur - Voelgoed Play Therapy, Kind, Om, Parenting, Childcare, Raising Kids, Natural Parenting

Help sy brein ontwikkel - Voelgoed

Gene speel ’n rol in hoe ’n kind se brein ontwikkel, maar jou verhouding met jou kind en die omgewing vorm drasties aan sy brein.

Stop die skree-kultuur - Voelgoed Play Therapy, Kind, Om, Parenting, Childcare, Raising Kids, Natural Parenting

Verstaan jy jóú kind? - Voelgoed

Jou kind word gebore met ’n unieke temperament – die manier waarop hy die wêreld ervaar en daarop reageer. Dis so eie aan hom soos sy vingerafdrukke.

Stop die skree-kultuur - Voelgoed Play Therapy, Kind, Om, Parenting, Childcare, Raising Kids, Natural Parenting

Leer jou kind regtig omgee - Voelgoed

Jy kan nie vir jou kind voorsê wat om te voel of dink nie, maar jy kan hom leer om te waardeer wat hy het.

Stop die skree-kultuur - Voelgoed Play Therapy, Kind, Om, Parenting, Childcare, Raising Kids, Natural Parenting

Roetine kweek orde en karakter - Voelgoed

Dis gewone take soos tande borsel en huiswerk doen wat ’n ma grys hare gee as Boeta bly uitstel, veral as almal in die huis ’n bedrywige program het. Mense is geneig om weg te skram van roetine af, nogtans het ons almal sekere vaste gewoontes. Ons staan op, trek aan, eet en borsel tande. …

Stop die skree-kultuur - Voelgoed Play Therapy, Kind, Om, Parenting, Childcare, Raising Kids, Natural Parenting

Maak jou kind boeliebestand - Voelgoed

Aan die een kant moet ons ons kinders teen boelies beskerm, maar aan die ander kant moet ons hulle ook bemagtig om dit te kan hanteer. Dit is enige ouer se nagmerrie dat hulle kind by die huis gaan kom met klagtes dat hy of sy fisies of emosioneel seergemaak word deur ’n ander kind. …

Stop die skree-kultuur - Voelgoed Play Therapy, Kind, Om, Parenting, Childcare, Raising Kids, Natural Parenting

Help! My kinders verskil... - Voelgoed

Net een deksel pas perfek op een spesifieke pot, ongeag hoe hard jy druk of hoe eenders die deksels lyk. Dieselfde is waar van ons kinders. Ek wonder dikwels hoe dit moontlik is dat twee kinders met dieselfde pa en ma en wat in dieselfde huis grootword, soos dag en nag kan verskil. Dawid beskryf …