Geestelike Boodskappe

Collection by Marietjie Mallinson

11 
Pins
 • 
8 
Followers
Marietjie Mallinson
♡ Pretty In Pink ♡ - Garten - Flowers

Christelike Boodskappies: NOMMER  EEN Afrikaanse Quotes, Goeie Nag, Cute Love Cartoons, Bible Quotes, Christianity, Best Quotes, One Shoulder Wedding Dress, Beautiful Pictures, Prayers

NOMMER EEN

NOMMER EEN deur Carolyn Larsen Jy mag naas My geen ander gode hê nie. - Eksodus 20:3 Die eerste gebod wat GOD gegee het, is dat *Hý* Nommer Een in ons lewe wil wees. Hy wil dáárdie plek met *níks* of *níémand* anders deel nie. Die éérste stap in gehoorsaamheid aan GOD is om Hóm belangriker te maak as familie, vriende, gewildheid óf goeie mikpunte wat jy bereik, roem of geld, of enige iets anders. Jy kan *níé* vir GOD én iets anders dien nie! Jy kan *sê* GOD is jou Nommer Een en jou vríénde…

Vader U het my al deur soveel storms gedra, ek vertrou op U. John Muir, Afrikaans, Christian Quotes, Pictures, Wicked, Storms, Ministry, Paths, Quotations

Vader U het my al deur soveel storms gedra, ek vertrou op U.