pasteie

Collection by Marietjie

13 
Pins
Marietjie
Slap oorgooi deeg ~ vir pasteie, die is die lekkerste pastei kors ! South African Dishes, South African Recipes, Pastry Recipes, Cooking Recipes, Bread Recipes, Yummy Recipes, Kos, Biltong, Bread And Pastries

Slapdeeg Biltong en Kaas Pasteitjies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Ideale happie vir middagete,vinnig om te maak, lekker vir vingeretes; selfs lekker kosblik idee. Almal gaan hiervan hou ! . Slapdeeg: 1 kop melk ½ kop kookolie 2 groot eiers – kamertemperatuur 1 kop koekmeel 1 tl bakpoeier aromat na smaak cayenne peper na smaak (rooipeper) ½ tl sout . Vulsel: 1 kop kaas – fyn gerasper 1 kop klam fyn gekerfde bitong Voorverhit oond na 180 C Klits melk, olie en eiers saam in groot mengbak Sif koekmeel, aromat, cayenne peper, bakpoeier, sout saam en vou…

Five Approaches To Economize Transforming Your Kitchen Area Lamspastei, As Jy, Soos Ek, Van Die Karoo Kom, Sal Jy Altyd Lief Wees Vir N Lamspastei Lamb Recipes, Meat Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Pastry Recipes, Healthy Recipes, Oven Recipes, What's Cooking, Mexican Recipes

Lamspastei

As jy, soos ek, van die Karoo kom, sal jy altyd lief wees vir ’n lamspastei

In voedselverwerker: 335 ml koekmeel, 100 ml botter en knippie sout. gooi 60 ml koue water bietjie bietjie by tot deeg vorm. Druk bymekaar en draai in kleefplastiek toe. Plaas in yskas vir 30 minute. South African Dishes, South African Recipes, Kos, Savory Snacks, Savoury Dishes, Savoury Bakes, Pastry Recipes, Baking Recipes, Pie Recipes

Flatervrye Pasteideeg

In voedselverwerker: 335 ml koekmeel, 100 ml botter en knippie sout. Verwerk tot gemeng.. gooi 60 ml koue water bietjie bietjie by tot deeg vorm. Druk bymekaar en draai in kleefplastiek toe. Plaas in yskas vir 30 minute. Gebruik soos verkies.

Cheese, onion and potato pasties make an ideal snack whenever you feel peckish. A very quick recipe that is so delicious.- Use vegan cheese, and use frylight instead of brushing the pastry. Savory Pastry, Puff Pastry Recipes, Savoury Pies, Cheese And Onion Pasty, Cheese And Potato Pie, Cheese Pies, Vegetarian Recipes, Cooking Recipes, Vegetarian Pasties

Potato, Cheese and Onion Pasty

Potato, Cheese and Onion Pasty made with puff pastry, beautifully golden and flaky, with a delicious vegetarian filling. The best savory mini pies.

Skud en Skommel Pizza Deeg - ek skud en skommel dit in n sterk plastieksak. Dan hoef ek niks te was nie. South African Dishes, South African Recipes, Kos, 100 Cookies Recipe, Bacon Wrapped Potatoes, Snack Recipes, Cooking Recipes, Snacks, Beer Bread Mix

Skud en Skommel Pizza Deeg - ek skud en skommel dit in n sterk plastieksak. Dan hoef ek niks te was nie.

Hoenderrol Die gereg smaak die lekkerste wanneer dit pas voorberei is, maar dit kan vir 24 uur verkoel word. Braai Recipes, Meat Recipes, Cooking Recipes, Chicken Recipes, Terrine Recipes, Recipies, Savoury Recipes, Casserole Recipes, South African Dishes

[Resep] Hoenderrol | Maroela Media

Die gereg smaak die lekkerste wanneer dit pas voorberei is, maar dit kan vir 24 uur verkoel word. Dit kan vir 30 dae gevries word.

Beef and Potato Pasties Our cornish pasty recipe is sure to impress at your picnic, filled with a mouthwatering medley of beef and potatoes. Learn how to make them in a few simple steps. Beef Recipes, Cooking Recipes, Beef Meals, Recipies, Cooking 101, Cooking Ideas, Cornish Pastry, Pasty Recipe, Tesco Real Food

How to make beef and potato pasties

Follow our step-by-step recipe to make beef and potato pasties, a British picnic classic. See more Picnic recipes at Tesco Real Food.

 Maalvleis bietjie olie 1 ui, fyngekap 1 ml vars gekapte knoffel Mince Recipes, My Recipes, Cooking Recipes, Favorite Recipes, Recipies, Muffin Recipes, Lunch Box Recipes, Breakfast Recipes, Dessert Recipes

[Resep] Maalvleispoffertjies | Maroela Media

ʼn Heerlike peuselhappie vir die komende naweek!

Airfryer Cornish Pasty Recipe via Welcome to my latest frugal family meals and introducing you to my Air fryer Cornish Pasty recipe. Well you can take the girl out of England but you…… Air Fryer Recipes, Cornish Pasties, Family Meals, Frugal Family, Kebab, Sausage Rolls, Cake Servings, Cooking Recipes, Cooking Stuff

Air Fryer Cornish Pasty Recipe | Recipe This

Welcome to my latest frugal family meals and introducing you to my Air fryer Cornish Pasty recipe. Well you can take the girl out of England but you……