Mooi versies

Collection by Marietjie

20 
Pins
 – Hier is uitstekende raad as jy in die . Best Husband Quotes, Love My Husband, Love Quotes With Images, Love Quotes For Him, Nice Quotes, Marriage Relationship, Love And Marriage, Relationships, Messages For Friends

EK HET JOU LIEF

EK HET JOU LIEF Jy moet jou naaste liefhê soos jouself. – Matt.22:39 Hier is uitstekende raad as jy in die geselskap van mense is van wie jy nie hou nie, en wat jou irriteer: Seën hulle totdat jy hulle liefhet. Deur ander te seën (lees Matt.5:44), beroep ons ons op die goedheid van God. As hierdie goedheid in onsself en in ander na vore kom, kom liefde vanself tot stand. Dan hou ons van ander en hulle voel dit aan terwyl hulle op hul beurt toegeneë teenoor ons voel. Elke persoon in ons lewe…