Recipies

Collection by Marie Snooke

12 
Pins
Marie Snooke
Pampoenpoffertjies met karamelstroop

Pampoenpoffertjies met karamelstroop

Dié poffertjies is die gewone pampoenkoekie se wulpse niggie. Goudbruin, soet en stroperig. Groente was nog nooit so lekker nie!

Grenadellatert met vyf bestanddele

Grenadellatert met vyf bestanddele

Goedkoop en gou klaar. Onthou om die ingedampte melk die vorige aand in die yskas te sit – dit moet yskoud wees, anders sal dit nie styf klits nie.

Daleen se pampoenpoffertjies

Daleen se pampoenpoffertjies

Vir die nuwe winter-uitgawe van Landbou Boerekos het die span deur die Oos-Vrystaat gereis. Hier is nog ’n voorsmakie.

Boeliebief Poffertjies: Lekker vinnige happie, hetsy ontbyt, , vir die kosblik, middagete of aandete….

Boeliebief Poffertjies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Lekker vinnige happie, hetsy ontbyt, , vir die kosblik, middagete of aandete…. Jy het nodig: 500ml koekmeel knypie sout 10ml bakpoeier 5 ml rooipeper (cayenne pepper0 1tl “crushed garlic” – k…