BOEREKOS.COM

Collection by Marie Salzwedel

10 
Pins
 • 
10 
Followers
Marie Salzwedel
, bly keer op keer ons gunstling, dit bly ‘n lekkerte op sy eie… 3 x koppies langlewe vla 2 x pak mariekoekies ½ koppie fyn aarbeikonfyt … Tart Recipes, Pudding Recipes, My Recipes, Sweet Recipes, Cooking Recipes, Favorite Recipes, Cold Desserts, Delicious Desserts, Yummy Food

1000 ste maal poeding – Boerekos – Kook met Nostalgie

ons het die een vannaand seker vir die 1000 ste maal geniet., bly keer op keer ons gunstling, dit bly ‘n lekkerte op sy eie… 3 x koppies langlewe vla 2 x pak mariekoekies ½ koppie fyn aarbeikonfyt ½ koppie Treat-karamel kondensmelk *2 flakes vir versiering *1 houertjie room *gesnipperde kersies maak die vla in ‘n pot lekker warm – amper kookpunt maak koekie-toebroodjie, plak aan mekaar vas met een koekie konfyt en een koekie karamel rangskik onder in plat diep bak giet warm vla oor die laag…

‘n Heerlike vinnige en maklike gerreg! Bestandele: 1 KG rou wors 2 koppies rou rys 1 Pak Hawain Stir Fry 1 Pakkie Sampioenroom sop 6 Koppies water 1 Blik Tamatie en uie smoor 2 Koppies gerasp… South African Recipes, Ethnic Recipes, Beef Recipes, Healthy Recipes, Yummy Recipes, Recipies, Shrimp Jambalaya, Stir Fry, Fried Rice

Wors en Rys Skottel – Boerekos – Kook met Nostalgie

‘n Heerlike vinnige en maklike gerreg! Bestandele: 1 KG rou wors 2 koppies rou rys 1 Pak Hawain Stir Fry 1 Pakkie Sampioenroom sop 6 Koppies water 1 Blik Tamatie en uie smoor 2 Koppies gerasperde Kaas Metode: Voorverhit oond tot 180 grade. Smeer oondskottel goed met margarien. Versprei rys eweredig onder in bak. Plaas wors bo-op. Gooi nou die stir-fry ook bo-oor. Maak die sop poeier met die water aan en gooi oor die mengsel. Verprei die blikkie tamatie en uie smoor bo-op en sprinkel kaas…

Vegetarian and Vegan Recipes by Jeni Potter Scott Baked Fried Chicken, Fried Chicken Recipes, Kentucky Chicken, Great Recipes, Favorite Recipes, Dinner Recipes, Susan Recipe, South African Recipes, Buffalo Wings

“Hot en Sticky” – Hoendervlerkies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Lekker vir vingerete of ‘n ligte middagete met groen slaai 12 hoendervlerkies 1 tl gedroogde chillie vlokkkies 1 tl rooipeper 1/2 kop “hot” blatjang 1/2 kop karringmelk 3 el goue stroop 6 knoffeltoontjies , gekneus en afgedop 2 tl engelse mosterd gemaalde swartpeper na smaak sout na smaak Voorverhit oond na 180 C Meng al die bestandele goed saam Gooi oor hoendervlerkies, meng en maak seker al die vlerkies is bedek Marineer vir minstens 6 ure Oondbraai vir 40 min tot goudbruin, bedruip…

The best Pork Belly with Orange Marmalade Glaze recipe you will ever find. Welcome to RecipesPlus, your premier destination for delicious and dreamy food inspiration. Chocolate Almond Cake, Almond Cakes, Bun Recipe, Glaze Recipe, Healthy Christmas Recipes, Grilled Corn Salad, Pork Buns, Man Food, Pork Belly

Oondgeroosterde Varkpens – Boerekos – Kook met Nostalgie

Een van die lekkerste vleisstukke van ‘n varkie. Min moeite, eenvoudig, maar lekker ! + – 1½ kg varkpens (pork belly) – spekbolaag in repies gesny, tot teenaan die vleis 3 el growwe sout 15 ml growwe gemaalde swart peper ¼ tl fyn naeltjies 3 el appelkooskonfyt . Voorverhit die oond tot 180 C Meng die sout, peper, naeltjies en vryf dit baie goed oralom die varkpens en tussen die snytjies in Plaas die varkpens op ’n draadrak binne ’n oondpan en rooster minstens 2 uur As die vleis gaar en spek…

Eenpan Worsies en Bone Lekkerte – Boerekos – Kook met Nostalgie Smoked Cocktails, Corndog Recipe, Cocktail Sausages, Rump Steak, South African Recipes, Corn Dogs, Baked Beans, Dessert Recipes, Desserts

Eenpan Worsies en Bone Lekkerte – Boerekos – Kook met Nostalgie

‘n Eenpan lekker randrekker, sommer tjop tjop aanmekaar geslaan, smul lekker en vullend, en bonus !! min skottelgoed…. 2 blikkies KOO baked beans 375 g “Enterprise smoked cocktail sausages ~ ontdooi bietjie botter halwe teelepel suiker Smelt botter in diep pan of kastrol Braai nou die mini worsies stadig tot lekker goud bruin Gooi die baked beans by en bring tot kookpunt Gooi bietjie suiker by en prut vir paar minute tot boontjies lekker stoom warm is Bedien met lekker vars broodjie met…

Eenpan Disse – Boerekos – Kook met Nostalgie Iron Skillet Recipes, Skillet Meals, Types Of Food, Fried Rice, My Recipes, Cooking, Ethnic Recipes, Cast Iron, Nostalgia

Eenpan Disse – Boerekos – Kook met Nostalgie

Naweek kos? …of sommer om daai Maandag Blues te verwilder……..trooskos vir seker! Wat is dan ...

Klewerige Prego Hoender – Boerekos – Kook met Nostalgie Chicken Wings, Chicken Recipes, Recipies, Food, Pretty, Nostalgia, Recipes, Essen, Meals

Klewerige Prego Hoender – Boerekos – Kook met Nostalgie

Vinger aflek lekkerte, taai klewerige hoender met so effe van ‘n byt 1 Plaas Hoender – opgesny 200 ml Prego Sous 6 el Appelkooskonfyt Sout en Peper na smaak Kookolie Foelie Voorverhit oond 180 C Spoel hoender goed af onder koue lopende water Plaas hoenderstukke in ‘n oondpan, bedruip met kookolie Geur hoender met sout en peper en bak hoender tot geurig en goudbruin aan albei kante Meng Prego sous en appelkooskonfyt tot glad Verlaag oond se hitte na 160 C en bedruip hoender met prego sous…

Page 11 – Boerekos – Kook met Nostalgie Melktert, Biltong, New Cooking, Types Of Food, Nutella, Recipies, Baking, Ethnic Recipes, Pancakes

Pannekoek – Boerekos – Kook met Nostalgie

Hierdie maklike meng en bak pannekoek-resep is heerlik vir nagereg bederf, jy kan lekker met ...

KFC Copycat Fried Chicken: Better Than the Colonel’s.Just got KFC back in town after a few years of "drought" finding the "chicken" spicier than I remember. Fried Chicken Batter, Buttermilk Fried Chicken, Fried Chicken Recipes, Chicken Spices, Buttermilk Biscuits, Chicken Seasoning, Baked Chicken, Pollo Kfc, Tefal Actifry

Na aap KFC – Boerekos – Kook met Nostalgie

Vinger aflek lekker ….. Maak jou eie KFC – nothing beats homemade !! 2 kop meel, 4 tl paprika, 1 tl sout, 1 tl peper, 1 tl chicken stock power, 1 tl oreganum, 1 tl tarragon, 1 tl pietersielie, 1/2 tl tiemie, grasuie, baie baie fyn opgekap 1/2 tl knoffel poeier, 1/2 tl uie poeier, 1/2 tl seldery sout. Sif meel en al die ander bestanddele saam en maak fyn met ‘n mortar en pestle. doop hoender stukkies in eier en rol in meelmengsel wat in ‘n plastiek sak is. braai hoender stadig tot bruin…

Varkvleis – Boerekos – Kook met Nostalgie Rib Marinade, Pork Recipes, Cooking Recipes, Biltong, Spare Ribs, Pork Belly, Types Of Food, Coca Cola, Feta

Varkvleis – Boerekos – Kook met Nostalgie

Een van die lekkerste vleisstukke van ‘n varkie. Min moeite, eenvoudig, maar lekker ! + ...