Hoender-en-sampioenpastei - om hierdie dis nog vinniger te maak koop 'n klaar gaar hoeder op pad huistoe.

“Dié resep kom van my skoondogter Yolande se ouma Anna. Die deeg moet oornag in die yskas rus,” sê tannie Poppie Coetzer.

So noem my ma hierdie n warm appel koek. Maar ons het as kinders met hom groot geword as n appel tert. Weet nie waar moeder die resep gekry het nie, maar hier is hy... BESTANDELE 3e margerien 1kop suiker 3 eiers 1kop meel 1t bakpoeier Knippie sout 1/4 kop melk 1 blik tert…

Hi almal, hier is die gemmerkoekie resep waarmee ouma so fluks gehelp het vir almal wat hom wil he! Gemmerkoekies: 6k Meelblom, 250g Margarien, 2k Suiker, 2e Gemmer, 2 Eiers, 1k Goue Stroop, 3t Koeksoda (aangemaak met 2e Melk), 1/4t Sout. METODE: Klits margarien en suiker goed, dan eiers. Gooi stroop en gemmer by …

Miljoenêrs Sjokolade Koek   Bestanddele:  4 eiers  250 ml suiker ...  250 ml koekmeel  10 ml bakpoeier  65 ml kakao  Knippie sout

Pinterest
Search